Goeie dag almal.
Ek hoop dat een van julle slim ql manne my gou sal kan help met die volgende
Kan julle dalk help met n begin lading en ook vir my dalk se wat die node spoed sal wees waarna gewerk moet word?
Baie dankie en vriendelike groete.
Geweer 8x57 js Mauser die "high preasure" k98 aksie
looplengte = 584mm
maks tpl = 82.5mm
projektiel = Sierra 8mm 175gr Pro Hunter
kruit ek het 335 en 355 weet nie watter een gaan die beste werk nie?
doppe = Winchester gevuurvorm h2o 62gr
primer = fiocchi large rifle primers
QL vir 8x57
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: QL vir 8x57
Hingsding,
vir die ouens om jou te kan help moet jy ten minste een lading se gemiddelde tromsnelheid meet en verskaf sodat QL gekalibreer kan word om enigsins betroubare antwoorde te gee.
Vir die beginlading is ek bang om vir jou 'n antwoord te gee want ek het nie ervaring met die kaliber nie. As jy seker is jy het 'n 8x57JS soos wat in die somchem boekie is, gebruik dan daardie riglyne http://www.somchemreload.com/.
In daardie geval is dit so 46gr S335, maar as ek jy is maak ek seker. Ek glo iemand sal hierdie raaklees en jou help.
groete