Middag manne
Kan iemand asseblief vir my die gegewens van nuutste Thermochemical and Density Parameters gee ek het n link gekry maar as ek hom oopmaak dan is daar niks nie.As dit moontlik is plaas dit net weer in die topic duisend dankies.
Bullseye.
Thermochemical and Density Parameters
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Thermochemical and Density Parameters
sover ek weet, ignorer jy dit. jy kalibreer net jou BRF
HOU HOM DAAI DIKTE
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Thermochemical and Density Parameters
Rerig nou? So jy gebruik nie die eienskappe op somchem se webblad nie? Want dit maak n redelike verskil. Sal graag wil weet want van die inligting op die forum daaromtrent is contradicting.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Thermochemical and Density Parameters
Ek verander net die solid density en ratio of spec heats....dan skiet en dan aanpas van BRF tot by ware chroni spoed
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Thermochemical and Density Parameters
Het dit ook so. Dankie cobus!!
