Wildboar jag
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wildboar jag
Ja, hy maak hulle plat. Wonder so in my enigheid hoeveel het hy dalk gekwes wat nie hier vertoon word nie?
Sorry, moet seker nie so negatief wees nie.
Sorry, moet seker nie so negatief wees nie.
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Wildboar jag
Ja oom ek hoop maar ons sien al die doodskote, ek moet sê daars vrek baie varke.
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Wildboar jag
Een ding is seker die knaap mag maar skiet.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Wildboar jag
stem 100% saam.Smiley wrote:Een ding is seker die knaap mag maar skiet.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Wildboar jag
Hel ek dink dit sit ook nie in elke man se loop om so tekan skiet nie.Hy trek daai wiel neuse se handbriek op sonder om te huiwer.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Wildboar jag
Ek kan nie die video oopmaak nie,ma dit klink vir my na die ou met n Sauer 202. 30.06spr
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wildboar jag
Kyk ek stem - die knaap mag maar skiet
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Wildboar jag
Hierdie ou mag maar hoor! Ek het so rukkie terug met spotlight 3 bosvarke bymekaar op die nuwe mielieland gekry, 3 skote in 3 sekondes gegee. Ek jaag toe na die plek waar hulle gewoonlik deurhardloop as hulle weghardloop, wag 5 minute en niks kom deur nie. Ek ry toe terug toe lê al 3 daar, kop, nek en bladskoot. Ek kon nie my geluk glo nie. 3006 180 gr round nose speer punte. Daai punte moer hulle. Was so 80-100m ver. Ek kry hulle gewoonlik net so een uit vyf keer met die spotlight, moet sê jy skrik jou gat af as jy hulle kry, en hulle hardloop sodra die lug op hulle val. Ek moes in my magasyn kyk hoeveel skote het ek geskiet- dit gebeur te vinnig.
J1
J1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wildboar jag
As jy nou net die video kon wys......Jake1 wrote:Hierdie ou mag maar hoor! Ek het so rukkie terug met spotlight 3 bosvarke bymekaar op die nuwe mielieland gekry, 3 skote in 3 sekondes gegee. Ek jaag toe na die plek waar hulle gewoonlik deurhardloop as hulle weghardloop, wag 5 minute en niks kom deur nie. Ek ry toe terug toe lê al 3 daar, kop, nek en bladskoot. Ek kon nie my geluk glo nie. 3006 180 gr round nose speer punte. Daai punte moer hulle. Was so 80-100m ver. Ek kry hulle gewoonlik net so een uit vyf keer met die spotlight, moet sê jy skrik jou gat af as jy hulle kry, en hulle hardloop sodra die lug op hulle val. Ek moes in my magasyn kyk hoeveel skote het ek geskiet- dit gebeur te vinnig.
J1
Fyn "brag".
Toemaar Jake1, net 'n grappie. Ons glo jou.
Groetnis.,
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Wildboar jag
Oom PW, ja dis seker brag ne, glo my ek het al baie gemis ook- so luck was maar aan my kant...... "the more I shoot the luckier I get.." Daai was nou brag ja.
J1
J1
