6-250ai ladings
-
vatvoor
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:44 pm
6-250ai ladings
Ek het n tydjie terug my 243 wat my hel gegee het in n 6-250ai laat verander.het enige iemand ladings?
-
vatvoor
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:44 pm
Re: 6-250ai ladings
s365,41.5gr,87 v-max,cci200 en sako dope gee my so 3300 fps--as dit kan help!
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: 6-250ai ladings
Lekker man, lekker!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6-250ai ladings
6-250?? Ek het gou op QL gaan loer en sien net 'n 6-284.
Vertel so bietjie meer vir ons oningeligte manne asb??
Peet
Vertel so bietjie meer vir ons oningeligte manne asb??
Peet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 6-250ai ladings
.
Last edited by James Wilson on Sun Sep 22, 2013 2:49 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 6-250ai ladings
Peet, hierdie is niks anders as n 22-250 wat se dop opgenek is na n 6mm (243). Waarvan die dop dan ook n AI is. Dit is baie naby aan n 6mm xc maar die xc het n 30 grade skouer en die AI het n 40 grade skouer. Verder kan dit ook vergelyk word in akuraatheid met die 6mm Br.Pvdw wrote:6-250?? Ek het gou op QL gaan loer en sien net 'n 6-284.
Vertel so bietjie meer vir ons oningeligte manne asb??
Peet
My beste groep op 300m is 23mm. En op 100m is 1.88mm. Alles 3 skote.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 6-250ai ladings
Ek kry 3400fs op n 25.5 duim Hart ss loop met 42.5grn S365 87grn v max. Win doppe en br 2 pirmers.vatvoor wrote:Ek het n tydjie terug my 243 wat my hel gegee het in n 6-250ai laat verander.het enige iemand ladings?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 6-250ai ladings
http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/image-5_zps4e2314c8.jpg
300m 23 mm groep
http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/image-5_zpsddac41bd.jpg
1.88mm groep op 100m
300m 23 mm groep
http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/image-5_zpsddac41bd.jpg
1.88mm groep op 100m
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6-250ai ladings
Agenee magtag man James, hoe moet ons nou voel. Ek raak bly as ek die 100mm gong gereeld op 300m kan raakskietMy beste groep op 300m is 23mm. En op 100m is 1.88mm. Alles 3 skote.
Mooi geskiet daar.
Peet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 6-250ai ladings
Dankie Peet. Kon daarna ngnie weer dit herhaal nie. Ek het met die nuwe blikke S365 gesien die groep op 100m het oopgemaak na so 9mm. Ek het nie aan die lading gestel nie, want ek jag met die geweer en skiet nie groeperings komps nie. N mens kan ook nie elke keer as Somchem en S365 rond tos skietbaan toe gaan en ladings oor uitwerk nie. As hy bond geskiet het sou ek moes oor laai en ladings ontwikkel. Ek hou van laai en skietbaan toe gaan, ek hou egter van jag net so n bietjie meer as laai.
Met n 9mm groep gaan jag ek eerder.
Ek wonder of Vatvoor toe reggekom het?
Met n 9mm groep gaan jag ek eerder.
Ek wonder of Vatvoor toe reggekom het?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!