GESOEK - BULL BAR

Post Reply
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

GESOEK - BULL BAR

Post by Griffel Fourie »

Manne, groetnis aan almal - ek soek na 'n bull bar met winch plate vir 'n Hilux 2,2 petrol bakkie (5 spoed ratkas - die een net voor die RAIDER model) Ek woon in Richardsbaai en sal dit per kourier laat kom
Jaar model van die bakkie - 1995 (2de hands gekoop)
Beplan om die bakkie te omskep in one "jag lorrie"

Wie kan help?

Johan
082 057 9198
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: GESOEK - BULL BAR

Post by edwill »

Tommy's 03437 58111
Map Auto 0343758543
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Re: GESOEK - BULL BAR

Post by Griffel Fourie »

Thanks Edwil - sal die manne ssm kontak
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Post Reply