Goeiemore almal,
Kan iemand (asseblief) raad gee hoe om olie uit roomkleurige materiaal bekleedsel van 'n kar te kry?
My bloed kook: Ek vat my kar in om 'n hak op te sit, trek die kar op die hyser en klim uit. Die "kalant" wat die werk doen vat toe met sy olie besmeerde klou deur die oop venster aan die deur om die kar 'n bietjie agter toe te stoot.
Nou behalwe om hom met 'n tyre lever pap te slaan (wat my baie beter sal laat voel), wat kan ek doen om sy olie vingermerke uit te kry?
Dankie by voorbaat!
Olie uit motor se stoffering uithaal?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Olie uit motor se stoffering uithaal?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
Spuit goed met Doom en was dan uit
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
carb cleaner op 'n skoon lappie...
moenie direk op kol spuit nie....
Cheers
moenie direk op kol spuit nie....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
Penkop
As ek nie mooi gelees het nie sou ek sweer dit het amper soos n Landie storie geklink
hy wat mors moet skoon maak laat hy of sy baas betaal of beter nog kry die item verniet
As ek nie mooi gelees het nie sou ek sweer dit het amper soos n Landie storie geklink
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
Beretta wrote: Penkop
As ek nie mooi gelees het nie sou ek sweer dit het amper soos n Landie storie geklinkhy wat mors moet skoon maak laat hy of sy baas betaal of beter nog kry die item verniet
Jare terug moes ek gereeld diesel van my broeke verwyder doom en sunlight seep het die ding gedoen - spuit doom en dan smeer jy die seep op sonder om nat te maak en dan was jy hom. Hoop jy kom regafriventure wrote: Spuit goed met Doom en was dan uit
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
Enjin cleaner soos prepsol
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
Dankie vir die raad.
Sal enjin en carb cleaner nie ander vlekke laat nie?
Beretta, jy't 'n punt beet: die Landrover eienaars kan baie baat by hierdie onderwerp..!
Dankie weereens, laat ek jul raad gaan toets.
Groete
Sal enjin en carb cleaner nie ander vlekke laat nie?
Beretta, jy't 'n punt beet: die Landrover eienaars kan baie baat by hierdie onderwerp..!
Dankie weereens, laat ek jul raad gaan toets.
Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
henti
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?
My jack russels bring so nou en dan olie in my huis na hulle rotte in die stoor loop jag het my vrou gebruik broodmeel dit werk tot vir die honde ook sy gooi broodmeel op genoeg vir so uur en suig met die stofsuier op
Groete henti
Groete henti