"BULLET USED"

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

"BULLET USED"

Post by Ian »

151GR.JPG
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Distance" - 30 meter
"Primer" - "Green charge .22 "
"Bullet" - 151gr c-type dart (40 - 50m/s)
"Rifle" - Pneu Dart

Shoulder shot
Hunter >:+ >:D O0
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Dawid »

Mooiso Ian, dis n mooi bul daai. Is dit die een op julle grond?

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: "BULLET USED"

Post by BRNO (Pierre) »

Was dit gedoen as n groen jag, of moes julle die bok aan aandag gee? Word die groen jag ding nog gedoen?
Veiligheid eerste manne!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Jakkie 321 »

Ian

Dis n prag bok daai. Mooi man

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: "BULLET USED"

Post by tripodmvr »

Seker 'n diesel stalk gewees. Kyk hoe lekker slaap ek.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Ian »

Maar net 'n bietjie terugvoering, nee dit was nie 'n groenjag nie en ek het bitter lanklaas van 'n groenjag gehoor wat plaasgevind het. Die Swartwitpense word baie gepyl vir endorseering, mates neem en dan ook om geskuif te word. 'n Mens kan dit ook nie 'n jag noem omrede dit gewoonlik 'n diesel of avgas stalk sal wees soos Tripod sal sê. Dawid, dit is 'n vriend van my se bul wat ons van al drie gedoen het soos bo genoem.

Ek het die opgesit vir 'n bietjie humor.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Johnnie De Wet »

Die Skietwinkel het n springbok teiken wat 15punte gee vir n boudskoot....
Seker vir darts... :laugh:
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: "BULLET USED"

Post by Jakkalsgat »

Ian

Net uit nuuskierigheid, wat meet daai bul?

Groete
Jaco
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Ian »

Jakkalsgat wrote:Ian

Net uit nuuskierigheid, wat meet daai bul?

Groete
Jaco

Jakkalsgat

Hier is die mates, langste horing 42" Korter horing 41 1/8"
basis 9.5"
t tot t 19.5"

Groete
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: "BULLET USED"

Post by theedge »

Dis n prag bok daai. Mooi man
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: "BULLET USED"

Post by 2vierniks »

wat 'n pragdier!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: "BULLET USED"

Post by LongWolf »

baie mooi bul
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Pvdw »

Sekerlik een van ons mooiste bokspesies!!

Peet
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: "BULLET USED"

Post by Riaan Beeslaar »

Rerig 'n besonderse bok
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: "BULLET USED"

Post by Giepie »

Ons praat nou die dag oor hierdie bokke se vleis. Hoe smaak dit? Wie het al daarvan geeet? Nogals duur vleis. ;D

Vroeer van jaar met ons jag het hierdie een bul my die een oggend getart. Hy staan 20 tree van my af, oop en bloot en kyk vir my. Vir R60 000 per bok was dit 'n duur prentjie. Ek het nie daai geld nie. Duidelik het hy geweet ek gaan hom nie skiet nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: "BULLET USED"

Post by mariusr »

Sy vleis is glo van die beste en is baie gejag vir ransoene in Zimbawe en Mosambiek in die laat 50 en 60 jare! Biltong ook van top gehalte! Die rinderpes van die 1930's rond het die grootste skade aan ons swartwitpens bevolking gedoen! Hulle reken dat meer as sestig persent van hulle in limpopo die ou Transvaal daai jare gevrek het!Toe was daar nog baie vrylopende swartwitpense op oop plase gewees!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: "BULLET USED"

Post by tau »

Ek het al vleis geeet van hom en Roan en as jy vat mens eet net die "ou" bulle is die vleis nogals lekker. Dink so vars koei gaan diep lekker smaak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply