Goeie middag almal.
Ek het toevallig op julle forum afgekom en ek dadelik geweet hier is waar ek wil wees.
Hoop ek kan op n manier bydra vir al die inligting wat ek al reeds hier gekry het
Groete
Niel
Goeie middag almal
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Goeie middag almal
Welcomes....!
Vertel meer van jouself, van waar het jy ontkiem, waar jou wortels nou is, waarmee jy skiet, wat jy doen ens ens..
Hoop jy geniet dit saam, baie om te leer hier en sien uit na jou insette.
Groetnis
Vertel meer van jouself, van waar het jy ontkiem, waar jou wortels nou is, waarmee jy skiet, wat jy doen ens ens..
Hoop jy geniet dit saam, baie om te leer hier en sien uit na jou insette.
Groetnis
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Goeie middag almal
Welkom Dubble-N. Hoop jy geniet dit.
-
Niel Nel
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Thu Sep 19, 2013 4:05 pm
Re: Goeie middag almal
Ek kom van die vrystaat af en is nou in Roodepoort. Ek het heelwat skietgoed maar lekkerste is n Winchester model 70 243 en Remington 700 vls 308. Ek het onlangs begin herlaai en geniet die herlaai forum meestePolla1983 wrote:Welcomes....!
Vertel meer van jouself, van waar het jy ontkiem, waar jou wortels nou is, waarmee jy skiet, wat jy doen ens ens..
Hoop jy geniet dit saam, baie om te leer hier en sien uit na jou insette.
Groetnis
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Goeie middag almal
Welkom en geniet dit saam met ons.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Goeie middag almal
Welkom Niel
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Goeie middag almal
Baie welkom Niel