ongediertes
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
ongediertes
ek wil sommer bietjie hoor hoe maak die ongediertes by die ander boere?hier by ons sukkel die manne baie.n boer naby my het al 80lammers verloor aan jakke in +-3mde
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: ongediertes
dit gaan maar oral so.
maar, wat ek wel agter gekom het. hier in my wereld lam ons in die moeilike tyd. dan skrik die mense wakker, en wil jakkalse skiet. met die gevolg is, hul maak die goed meer skelm as iets anders.
die manne wat wel die broei pare uitskiet, voor die tewe kleintjies kry, lyk my beheer hul verliesse beter.
ek kyk maar die jaar by my, waar ek broei pare uitgeskiet het, en ysters gestel het, het ek amper nie 1 lam verloor nie. die plekke wat ek nie dit gedoen het nie, kan ek nie naby kom met 'n skaap nie.
ek dink dit is belangrik dat ons wat jag, en by ander jag dit vir die mense se hoe belangrik dit is om nou te jag. en nie om te wag dat die kalf in die put is nie. ek bel my bure, jag self verniet op party plekke, want ek weet, ek pluk ook die vrugte as daai jakkalse nie kleintjies kry nie.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ongediertes
Ja cassie dis waar,maar jy weet mos hoe is n mens,hy sal nie voor lamtyd geld aan jag spandeer nie want daar word mos nou nie gevang nie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: ongediertes
dis waar. die jaar toe iemand my bel vir jag in die moeilike tyd, toe se ek hom hy kn wag vir augustus, ek het jou mos gewaarskujohans wrote:Ja cassie dis waar,maar jy weet mos hoe is n mens,hy sal nie voor lamtyd geld aan jag spandeer nie want daar word mos nou nie gevang nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: ongediertes
Johan, hier by Christiana is die jakke so baie hulle gaan vir die beeste. N bekende voerkrale in die omgewing het n permanente jakkals jagter op die payroll. Hy het hierdie jaarin sewe maande net op die voerkraal plaas 100 jakke gedood. Dit ten spyt gaan daar nie n aand verby wat hy nie nog jakke skiet of ten minste sien nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ongediertes
james ja daai is bietjie erg.hier is darm nie so baie jakke nie maar die goed is bitter skelm geroep deur onbevoegde mense.om jou n voorbeeld te gee,gister vra n boer vir my of ek nie vir hom n paar roepklanke het nie.hy gaan vir hom n roeper laat bou wat jy die speaker met n draad afrol
hy het nie eers n skietstoel of raam nie.ek se toe vir hom hy moet dalk net eers n kursus bywoon voor hy die goed slim maak.nee se die man,hy wil net eers roep en kyk wat gebeur!!!!
nou ja,dis wat ons werk so moeilik maak
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: ongediertes
ek kan net nie glo iemand is nog so onverantwoordelik nie!!!!!!!!johans wrote:james ja daai is bietjie erg.hier is darm nie so baie jakke nie maar die goed is bitter skelm geroep deur onbevoegde mense.om jou n voorbeeld te gee,gister vra n boer vir my of ek nie vir hom n paar roepklanke het nie.hy gaan vir hom n roeper laat bou wat jy die speaker met n draad afrolhy het nie eers n skietstoel of raam nie.ek se toe vir hom hy moet dalk net eers n kursus bywoon voor hy die goed slim maak.nee se die man,hy wil net eers roep en kyk wat gebeur!!!!
nou ja,dis wat ons werk so moeilik maak
HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ongediertes
gistraand 6 lammers gevang op een plek,net een lam is gevreet,eks raadop
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: ongediertes
Cassie...daai pad wat jy gebou het so ruk terug...lewer dit al vrugte??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: ongediertes
johans wrote:gistraand 6 lammers gevang op een plek,net een lam is gevreet,eks raadop
Johans, is jy 'n boer of 'n d...dokter?
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: ongediertes
Hy's snags 'n ####dokter
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ongediertes
Oom pieter eks net naweke en saans n dokterPieter Willem Vorster wrote:johans wrote:gistraand 6 lammers gevang op een plek,net een lam is gevreet,eks raadop
Johans, is jy 'n boer of 'n d...dokter?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: ongediertes
Stel 'n mooi voorbeeld!Henry 7 wrote:Hy's snags 'n ####dokter
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: ongediertes
Die jakkalse vang nou erg...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: ongediertes
cobus
ek was nog net 1 keer teen berg uit, maak niks gekry. kon nie regtig lekker roep, want die pad was te nat, en konnie hoog ry nie. ek spaar daai roep plek soos goud. wil nie daar jag voor tyd nie reg is nie.