Camo v/d Voertuig
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Jannie
Nou as hy gespuit is kan die verf weer af gewas word.
Nico
Nou as hy gespuit is kan die verf weer af gewas word.
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Nico,NICO wrote: Jannie
Nou as hy gespuit is kan die verf weer af gewas word.
Nico
Spuit daai swart aanmaaksel van jou net met 'n high pressure cleaner af?
Ps. Bly die cruiser is nog
Groete
JP
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
JP
Nee ek het dit sommer met die tuinslang afgespuit en toe die ou net gewas met seep en
n spons. Hy is weer sommer spier wit, kanie glo hy was pikswart gewees nie.
Nico
Nee ek het dit sommer met die tuinslang afgespuit en toe die ou net gewas met seep en
n spons. Hy is weer sommer spier wit, kanie glo hy was pikswart gewees nie.
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Nico, maak net seker die "polish" is nog goed voor jy hom spuit met Waterverf en Koue lym. Ek het my bakkie wat se verf al lekker verblyk en grof was gespuit en 2 dae gevat voor hy weer AMPER wit was. Daar is nog steeds ligte grys vlekke as jy mooi kyk. Die nuwe bakkie het lekker skoon gespuit sonder enige moeilikheid.NICO wrote: JP
Nee ek het dit sommer met die tuinslang afgespuit en toe die ou net gewas met seep en
n spons. Hy is weer sommer spier wit, kanie glo hy was pikswart gewees nie.
Nico
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jannie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Jan 28, 2009 5:27 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Hi Nico, nee die verf wat ek van praat is permanent.
Jannie
Jannie
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Nico en Christo
Nou wil julle nie maar daai reseppie met my ook deel nie of is dit n staatsgeheim
Nou wil julle nie maar daai reseppie met my ook deel nie of is dit n staatsgeheim
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
[quote="MEERKAT"]
Gerhard
Die poeier wat ons gebruik verkoop onder die naam "oxide" by enige hardeware winkel.
Dit is eintlik die poeier wat ons by gluex kalk gooi om te kleur.
GEBRUIK SLEGS DIE SWART POEIER ANDER KLEURE MAG VOERTUIG VLEK.
Gooi 1 tot 2 koppies poeier in blik en gooi daarby 3 eetlepels houtlym (wit) met 2 tot 4 koppies water roer die besigheid en vat bree verfkwas en verf die bakkie.Verf sommer agterligte en alles wat blink pikswart.
Niks aan bakkie moet blink van lamp se lig nie.
Om af te was, spuit bakkie met tuinslang goed af en vat 'n spons en was oortollige verf af.
Jy sal verbaas wees om te sien hoe jou suksesse sal opgaan.
Gerhard
Die poeier wat ons gebruik verkoop onder die naam "oxide" by enige hardeware winkel.
Dit is eintlik die poeier wat ons by gluex kalk gooi om te kleur.
GEBRUIK SLEGS DIE SWART POEIER ANDER KLEURE MAG VOERTUIG VLEK.
Gooi 1 tot 2 koppies poeier in blik en gooi daarby 3 eetlepels houtlym (wit) met 2 tot 4 koppies water roer die besigheid en vat bree verfkwas en verf die bakkie.Verf sommer agterligte en alles wat blink pikswart.
Niks aan bakkie moet blink van lamp se lig nie.
Om af te was, spuit bakkie met tuinslang goed af en vat 'n spons en was oortollige verf af.
Jy sal verbaas wees om te sien hoe jou suksesse sal opgaan.
As long as there's lead in the air there are hope
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Dankie Nico, en jy se hy vlek glad nie n bakkie nie.
Gaan dit virseker probeer.
Gaan dit virseker probeer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Blok
Nee glad nie dit is veilig om dit te doen en dit werk verseker
Nico
Nee glad nie dit is veilig om dit te doen en dit werk verseker
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Ek weet dis 'n ou storie hierdie, maar doen die mense dit nog ?
Ek wil dit die naweek gaan probeer, sal daai "airless sprayguns" ook werk? Addendorff hier adverteer ene vir net so onder die R300 and Ryobi maak ook ene maar Builders is mal hulle soek R580 vir die ding. Verder weet ek Makro verkoop 'n groter ene van Bosch.
Ek het toe nou so gedink, daai dingetjie is 80W so ek kan hom sommer op die inverter in die bakkie inplug en die bakkie spuit wanneer nodig.
My hilux se verf blink nog mooi maar hy het heelwat drie doring krappe ek hoop net ek kry hom weer skoon.
Ek wil dit die naweek gaan probeer, sal daai "airless sprayguns" ook werk? Addendorff hier adverteer ene vir net so onder die R300 and Ryobi maak ook ene maar Builders is mal hulle soek R580 vir die ding. Verder weet ek Makro verkoop 'n groter ene van Bosch.
Ek het toe nou so gedink, daai dingetjie is 80W so ek kan hom sommer op die inverter in die bakkie inplug en die bakkie spuit wanneer nodig.
My hilux se verf blink nog mooi maar hy het heelwat drie doring krappe ek hoop net ek kry hom weer skoon.
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Camo v/d Voertuig
https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/p206x206/1186094_10151854874196131_1119156637_n.jpg
Dit het baie goed gewerk en die kar het weer skoon gekom, net jammer ek het m remote wegge**** toe kon ons nie verder roep na ons geskuif het nie.
P.S indien iemand weet van 'n Foxpro Wildfire remote, ek dink TX9 wat nie werk het nie - ek soek hom.

Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Jan Thuynsma wrote:https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/p206x206/1186094_10151854874196131_1119156637_n.jpg
Dit het baie goed gewerk en die kar het weer skoon gekom, net jammer ek het m remote wegge**** toe kon ons nie verder roep na ons geskuif het nie.
P.S indien iemand weet van 'n Foxpro Wildfire remote, ek dink TX9 wat nie werk het nie - ek soek hom.
Jan
Het die goed aan geverf of op gespuit. Het jy toe iets geskiet.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Ek het nou nie deur al die posts gelees nie, maar wat ons gedoen het by die vorige plaas waar ek gewerk het. ons het die bakkie met modder gesmeer. Dit het noggasl goed gewerk.
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Ek het so Elektriese spraygun by Adendorffs gekoop en die goed aan gespuit. Volgens my het dit baie goed gewerk want die Jakkale het op 'n helder maan (Saterdag aand) letterlik op die bakkie afgehardloop, ek het hom op 30meter van die bakkie geskietJakkie 321 wrote:Jan Thuynsma wrote:https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/p206x206/1186094_10151854874196131_1119156637_n.jpg
Dit het baie goed gewerk en die kar het weer skoon gekom, net jammer ek het m remote wegge**** toe kon ons nie verder roep na ons geskuif het nie.
P.S indien iemand weet van 'n Foxpro Wildfire remote, ek dink TX9 wat nie werk het nie - ek soek hom.
Jan
Het die goed aan geverf of op gespuit. Het jy toe iets geskiet.
Groette
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Camo v/d Voertuig
ek lees op n ander site dat jy gladnie jou voertuig swart moet maak nie,hulle beweer daar is niks in die veld wat swart is nie en swart staan uit.dis nou vir vrystaat en karoo veral,hessian is beter want dit is die kleur van die natuur
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Dit kan so wees ek sal maar 'n bruin verf gebruik volgende keer, vir my dink ek dit was meer om al die blinkgoed weg te steek en ek glo dit het goed gewerk, ek dink dit hang ook af van die waar jy staan.johans wrote:ek lees op n ander site dat jy gladnie jou voertuig swart moet maak nie,hulle beweer daar is niks in die veld wat swart is nie en swart staan uit.dis nou vir vrystaat en karoo veral,hessian is beter want dit is die kleur van die natuur
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Herfs kleure werk die beste, bruin, oranje rooi ens. Ek het ook gevind as jy swart gebruik en jou voertuig het ligte krappies op die verf die swart in daai krappies agterbly as jy was.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Moet net nie teveel gom in die mengsel gooi nie dan sukkel jy om die ding skoon te kry, nie skadelik nie maar dit vat net meer tyd 25% meer gom as vordige keer 75% langergevat om skoon te kom
-
krige
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Manne bakkie het baie krap merke op van bosse gan die verf mengsel af kom. Al oxside wat ek in die hande kan kry is daai wat jy saam sement gooi is dit die regte goed omte gebruik. Gooi die bakkie toe met heseen op die omblik maar vat te veel tyd om op te set. Dankie wag om te hoor wat is julle opinies.
'
'
Krige
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Houtlym, water en verfkleursel by mica....maar moenie le lank oplos nie...van Des tot nou was my trok gecammo....daai houtlym word net kort van kliphard...kos my 5 dae se werk, seker 20 lappe en 7 bottel thinners om hom weer skoon te gekry het...
Ek glo as jy jou mix lig maak en gou na jag weer afwas, sal jy regkom.
Cheers
Ek glo as jy jou mix lig maak en gou na jag weer afwas, sal jy regkom.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Chrisjan
Re: Camo v/d Voertuig
krige wrote:Manne bakkie het baie krap merke op van bosse gan die verf mengsel af kom. Al oxside wat ek in die hande kan kry is daai wat jy saam sement gooi is dit die regte goed omte gebruik. Gooi die bakkie toe met heseen op die omblik maar vat te veel tyd om op te set. Dankie wag om te hoor wat is julle opinies.
'
Ja, dit is dieselfde wat ons gebruik. Groen vir die somer dink ek sal die mooiste werk.
Groete
Chrisjan
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Daai oxide kom nie uit krap merke nie net na baie poleer werk.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Camo v/d Voertuig
After and Before
DIY Plasti dip/wrap vir R2900
Meer houbaar as waterverf, maar kom steeds maklik af met pressure washer.
As jy vêr uitloop vir roeper en jyt nie flits by jou nie, moet jy maar mooi loop of jou trok is weg, daai matt black is baie goed in die nag.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Camo v/d Voertuig
Baie netjies Cobus. Waar koop jy dir wrap?
Groete
Ruan
Groete
Ruan