Driekoppen Game Farm

Post Reply
ablm468

Driekoppen Game Farm

Post by ablm468 »

Manne

Sal graag wil hoor van mense wat al op die plaas gejag het, ek beplan om daar te gaan jag in Junie of daar rond?


http://www.driekoppen.co.za/intro.php

Groetnis

Hansman
Willem Grobler
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm

Re: Driekoppen Game Farm

Post by Willem Grobler »

Hansman, het jy toe by Dreikoppen gaan jag en hoe was die ervaring?
Post Reply