Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

As iemand dalk kans kry help my asb met die een.
Lapua doppe : H2O : 58.75gr
S365 Lot nommer 67.
Large Rifle Primer CCI200
24 Duim Loop (CZ550)
123gr Nosler Custom Comp.
TPL vir begin Lading 75.5mm
Dankie
Van der Walt
Ek het hulle nog nie so ek kan nie met spoed help nie.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ek sal vanaand gou vir jou loer as ek tuis kom.
Na watse spoed kyk jy ongeveer sodat ek naaste node kan soek vir jou? Nodes behoort te wees so vanaf 2800-3000ft/s met daai 24" loop.
Peet
Na watse spoed kyk jy ongeveer sodat ek naaste node kan soek vir jou? Nodes behoort te wees so vanaf 2800-3000ft/s met daai 24" loop.
Peet
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ek kyk na 2950fps want dis wat ek met die 123Amax kry.
Ek dink die Amax laai ek met 46.2gr 365 op die selfde lengte. Ek soek 'n
lading wat ek mee kan oefen wat die selfde as die Amax skiet maar wat
net bietjie goedkoper is.
Ons naweek planne het sopas verander .....

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ek gaan nie heeltemal soveel in die tuin werk soos wat ek beplan het nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Weet nie van die ander manne nie, maar my QL het nie die 123 Amax of Nosler op nie.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Het nou net ook gekyk, kry dit ook nie
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ek gaan hulle maar die selfde laai as die AMax en kyk hoe werk dit. Ek sal
julle,op hoogte hou.
julle,op hoogte hou.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Meet net verseker die spoed dan kan mens darem berekeninge probeer doen.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ek sal so maak.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ok - Ek het hulle toe gelaai en geskiet maar gaan nog nie 'n balade skryf van opgewondenheid
nie. Ek het 7 skote in 32mm gekry. Die outjies is kort! Ek laai hom op 74mm dan is daar nog nie
6mm van die koeel se skag wat aan die nek van die dop raak nie. Die boat tail is lank so hy is al
by die skouer van die dop.
Ek het ook van hulle op 75mm gelaai maar die korter (74) se groepeering was beter. Ek het met
46.2gr ave van 2910fps gekry. Die laaste 2 se spoed was baie hoer (2974, 2963) as die eerste 10
en ek het geen idee was dit kan wees nie. Dalk het die son anders op die crony geskyn. Die
eerste klomp se spoed was baie naby aan mekaar.
Julle moet nou sê of julle saam stem met my volgende stap. Ek glo nie ek kan langer gaan
nie want daar gaan te min dop aan die koeel raak. Dus gaan ek 'n batch laai met 46.5gr en
nog steeds 74mm en ek gaan 'n batch van 46.2gr laai maar ek gaan hom korter maak tot
73.5mm. Dit gaan dalk beter ontbranding veroorsaak.

As jou loop 24 dm lank is dan is jou node 2900vps met 123gr Lapua wat ek gebruik het om jou Nosler na te boots. Ek sou die lading los soos hy is en die COL begin korter maak en kyk wat se effek dit het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met lading vir 123gr Noslers in 6.5x55
Ek sal so maak baie dankie!