lusern onkruid doder
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
lusern onkruid doder
watse onkruid doder gebruik jul op jong lusern? en sal dit op hawer ook werk.
dit is sommer vir die klein kampies rondom huis.
dit is sommer vir die klein kampies rondom huis.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: lusern onkruid doder
Cassie
Maat, jy maak my nou deurmekaar. Wil jy die lusern doodmaak of die gras tussen die lus
Maat, jy maak my nou deurmekaar. Wil jy die lusern doodmaak of die gras tussen die lus
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: lusern onkruid doder
Cassie, I use Galant, but the grass comes back again the next season
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: lusern onkruid doder
Cassie,
Kerb 500 WP (propyzamide) vir Karoo omgewing alleenlik. Vir eenjarige grasse in besproeide lusern. (pp 42 & 102)
Focus Ultra (cycloxydim) vir een- en meerjarige grasse in lusern. (pp 41 & 92)
Beide hierdie produkte is geregistreer op lusern. Die inligting kom van die nuwe 'A Guide for the Chemical Control of Weeds in South Africa" First Edition saamgestel deur Kathy van Zyl. Hierdie boeke vervang die ou 'Bot se boeke' wat eens deur Dept Landbou opgestel was. AFCASA stel deesdae hierdie boeke op en versprei dit.
Laat weet as jy nog inligting soek.
Groete,
JHN

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: lusern onkruid doder
Hierdie is ook korrek. Gallant Super (haloxyfop-R-methyl ester) Hierdie en die ander vorig genoemde twee produkte is na-opkoms onkruiddoders.Wayne wrote:Cassie, I use Galant, but the grass comes back again the next season
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: lusern onkruid doder
Cassie
Die slim manne sal beter weet maar ek dink hawer is ook 'n grsasoort. Die tipe onkruiddoders sal hawer doodmaak.
Die slim manne sal beter weet maar ek dink hawer is ook 'n grsasoort. Die tipe onkruiddoders sal hawer doodmaak.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: lusern onkruid doder
Word nie daar gelys nie. Hawer is 'n tipe gras. Wat wil jy beheer?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: lusern onkruid doder
Al die giwwe sal werk op hawer.
As jy sukkel met weerstandbiedende grasse, veral raaigrasse, werk iets soos SELECT baie goed. Dit word nie algemeen gebruik nie, daarom seker hoekom dit goed werk. Maak seker van registrasie, of toets op klein stukkie eers.
Nog n stukkie goeie raad met grasdoders is om die pH van die spuitwater af te kry tot 4. Ek kan nie se^ hoekom dit werk nie maar dit werk regtig.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: lusern onkruid doder
Christo & Cassie,Christo wrote:Al die giwwe sal werk op hawer.
As jy sukkel met weerstandbiedende grasse, veral raaigrasse, werk iets soos SELECT baie goed. Dit word nie algemeen gebruik nie, daarom seker hoekom dit goed werk. Maak seker van registrasie, of toets op klein stukkie eers.
Nog n stukkie goeie raad met grasdoders is om die pH van die spuitwater af te kry tot 4. Ek kan nie se^ hoekom dit werk nie maar dit werk regtig.
Select (clethodim) is nie gelys op hawer nie. Dit word wel aanbeveel om opslag mielies wat die glifosaat weerstandbiedende geen bevat, dood te kry. Ek is nie 'n kundige op enige van die middels wat ek hier genoem het nie, ek slaan bloot die inligting na in die literatuur oor onkruiddoders, in hierdie geval. Een ding het ek egter al geleer in die gebruik van chemikalie, en dit is om maar te hou by die aanbevelings. Die prys wat jy kan betaal is moontlik jou opbrengs. Praat maar met die plaaslike gifsmouse in julle geweste (die betroubares) en kry by hulle advies oor spesifieke chemikaliee wat jy beplan om te gebruik. Die publikasies oor die verskillende kategoriee van chemikaliee is ook van onskatbare waarde, ten minste om te kan bepaal watter produkte is beskikbaar en veilig vir jou gewasse. Wat ek kan sien word slegs (diquat/paraquat) aanbeveel vir grasse in hawer, en dan slegs vir eenjarige grasse. Die handelsname is Paroday 200SL & Preeglone. Om uintjies te onderdruk word (bendioxide) aanbeveel. Die handelsname is Basagran, Bendioxide 480 SL, Bentazone Bentamax & Hornet. Al die ander onkruiddoders op hawer is vir eenjarige breeblaar onkruide.
EK hoop dit help.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: lusern onkruid doder
Cysure saam met Imiboost word in die karoo aanbeveel.