Skurwe voete
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Skurwe voete
Manne moet nou nie lag vir my post nie.Die plan van my werk.Meetse mans sukkel maar met skurwe harde voete tensy hulle in Kaapstad bly hoor ek.
Nou myne is nogals erg,my dogertjie se hulle is "crispy".
Mens kan maar elke aand met voet raspers try vyl maar dit werk nie met my nie.
Vir n erge probleem "go industrial".
Ek vat toe vandag my "orbital sander" met 220 grit skuurpapier.Behalwe dat hy jou voet sommer lekker maseer skaaf hy daai ou dik velle maklik af.Wees net versigtig om teveel op een plek aanmekaar te skaaf,dit word soms te warm op daai plek.Mens se voet voel sommer dadelik glad maar die krake in die vel is maar diep.Nou vir die tweede deel,ek het dit al probeer en dink saam die orbital sander gaan dit mooi werk.Dubbin.Ek gaan nou na my stort vanaand camfer room smeer en more by die werk my bootse se dubbin vat en op smeer.Ek sal die proses herhaal soos nodig.
Skaaf maar jou voete in die garage en nie in die huis nie anders gaan mamma jou teen die oor klap glo ek.Gebruik net n "orbital sander".Nie n angle grinder,power file,belt sander of so iets nie.As jou voete nie te sleg is nie dink ek dat 400grit dalk voldoende gaan wees.Moet jou self nou nie seer maak nie en by my kom kla nie.Die orbital sander is glad nie so wild nie.Gebruik my plan op jou eie risiko.Laat weet as dit vir julle werk.

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Skurwe voete
G
Ek vat die grofste skuurpapier wat ek kan kry en plak dit met kouelym op die dun plankie van n tamatie kissie en doen dan die skuurwerk met manual dan kry jy minder hotspots.
Dit werk ook beter as jou voete droog is nadat jy jou skoene uit het vir so uur of twee.
Ek kry n kopklap as ma my vang met n knipmes die hakke af-werk.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Skurwe voete
Doen daai self al lank. Ek doen net in die middel n change na 220 gr as ek 100 begin. Ek het dit baie gesien met para/quadripleë. Hulle voetsole raak ongelooflik dit en hard oor hulle nie loop nie.
Slaap dan met n sokkie na ek mildelik speensalf aangewend het. Werk soos n bom... Die grootste enemy bly maar sandale soos rockies of hang tens
Slaap dan met n sokkie na ek mildelik speensalf aangewend het. Werk soos n bom... Die grootste enemy bly maar sandale soos rockies of hang tens
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skurwe voete
My swaertjie gebruik 'n klein grinder en flap/paper disk...al jare lank
Ek aan die ander kant het pragtige, sagte voete....smeer net speensalf so nou en dan en shower met baby oil
Ek aan die ander kant het pragtige, sagte voete....smeer net speensalf so nou en dan en shower met baby oil
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skurwe voete
LOngwolf, ek hoop nie jy gebruik daai knipmes vir die biltong ook nie???
Dit sal n regte sool smaak he!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Dit sal n regte sool smaak he!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Skurwe voete
Vir interresantheid. Die ou kraamsusters, het altyd die vernix vet van die pasgebore baba af gehaal na geboorte en gebruik vir voet en gesig room...
Nie meer n opsie vandag nie...
Nie meer n opsie vandag nie...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Faas
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 31, 2013 1:45 pm
Re: Skurwe voete
My hakke bars so erg dat dit later bloei, veral toe ek nog as n river rafting guide gewerk het, tot ek in Amerika op die Colorado rivier by n ander gids geleer het om die krake met superglue toe te plak! Dit werk soos n bom! En kan vir klein snye ook gebruik word.
Francois Coetzer
.22 cz
.22stevans
303 lee enfield
.303 mauser
6.5x57 BRNO
308 voere
243 tikka,
300WM howa
.22 cz
.22stevans
303 lee enfield
.303 mauser
6.5x57 BRNO
308 voere
243 tikka,
300WM howa
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Skurwe voete
Faas wrote:My hakke bars so erg dat dit later bloei, veral toe ek nog as n river rafting guide gewerk het, tot ek in Amerika op die Colorado rivier by n ander gids geleer het om die krake met superglue toe te plak! Dit werk soos n bom! En kan vir klein snye ook gebruik word.
Faas
Wat interresant is, is die feit dat superglue se oorsprongklike doel was om juis wonde toe te maak vir n quikefix vir soldate. So eintlik gebruik jy dit reg.
Grumpie
LMGA!!!!!!!
Nee hy word net vir hakke, dorings, en sulke goed gebruik. Dis een van daai halfpast spesials wat so skerp soos n minora word maar kyk net te lank vir die lem dan raak hy so stomp soos n broodbord.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Skurwe voete
Faas groei die kraak dan toe of kom hy later maar weer los?Faas wrote:My hakke bars so erg dat dit later bloei, veral toe ek nog as n river rafting guide gewerk het, tot ek in Amerika op die Colorado rivier by n ander gids geleer het om die krake met superglue toe te plak! Dit werk soos n bom! En kan vir klein snye ook gebruik word.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Faas
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 31, 2013 1:45 pm
Re: Skurwe voete
g-force
Hang af van die kwaliteit van die gom, maar gewoonlik groei dit toe, en het ek nie weer n probleem met daai kraak nie.
Faas
Hang af van die kwaliteit van die gom, maar gewoonlik groei dit toe, en het ek nie weer n probleem met daai kraak nie.
Faas
Francois Coetzer
.22 cz
.22stevans
303 lee enfield
.303 mauser
6.5x57 BRNO
308 voere
243 tikka,
300WM howa
.22 cz
.22stevans
303 lee enfield
.303 mauser
6.5x57 BRNO
308 voere
243 tikka,
300WM howa
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Skurwe voete
Thanks,ek hou van daai plan.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Skurwe voete
My buurman se hakskene is so skurf,hy loop sy skoene van die binnekant gedaan

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skurwe voete
Julle spot so.
Ek ken n boer naby Standerton wat nooit skoene dra nie. Net kerk, troues en begrafnis sal mens hom in skoene sien.
As daai man in die huis loop klink dit soos velcro op die matte.
Ek ken n boer naby Standerton wat nooit skoene dra nie. Net kerk, troues en begrafnis sal mens hom in skoene sien.
As daai man in die huis loop klink dit soos velcro op die matte.
Goed, beter, 6millimeter!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skurwe voete
Julle manne meot net pasop want superglue bevat cianied!! Dis baie giftig!!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skurwe voete
Lag ek nou vir Geno! Wonder hoe het die Zulu impi's se voete en hakke gelyk toe Chaka zulu hulle na die ou Transvaal gestuur het!!?