Wat het ek gesien??

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Wat het ek gesien??

Post by Cobus(Cobb) »

Gauteng area,laat nag, die gedierte was in 'n boom, versigte klimmer, nie rats soos aap nie, lang stert, gestreepte patroon, amper soos jagluiperd/tierboskat...sy oge het baie helder vertoon in lig.

Wie kan help met identifisering

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
stan man

Re: Wat het ek gesien??

Post by stan man »

was dit nie n miskeljaatkat nie?http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/Muskeljaatkat_zpsd6f6ba5f.jpg
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Wat het ek gesien??

Post by Kalahari »

Stan, nog voor ek jou foto gesien het, het ek agv Cobus se beskrywing presies dieselfde gedagte as jy gehad, baie sterk vermoede jy is reg.
By my sien ek baie van hulle en 90% van die tyd is hulle in bome.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Wat het ek gesien??

Post by Dawie Malan »

Dis 'n kleinkol muskejaatkat. As jy blou oë baie naby mekaar sien kan jy maar weet. En hulle terg vir jou.

Groete

Dawie
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Wat het ek gesien??

Post by LongWolf »

stan man wrote:was dit nie n miskeljaatkat nie?http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/Muskeljaatkat_zpsd6f6ba5f.jpg

laat my dink aan n polisie man wat kaal uit die shower op maleeuskop gehardloop het van hotelkamp tot in die diens kamer n paar km verder bloeiend en stukkend van die takke en die gevallery oor die "luiperd" in die shower. nodeloos om te se dat sy kasteiding nie oogehou het vir n paar weke.
Danie Lombard .243

Re: Wat het ek gesien??

Post by Danie Lombard .243 »

Ek beaam, die kerel hou van boom toe gaan as hy lig sien of bang raak.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Wat het ek gesien??

Post by Cobus(Cobb) »

Dankie manne, dis hy daai, ek het my net verbeel hy was bruiner/geler
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
stan man

Re: Wat het ek gesien??

Post by stan man »

naand manne
hier by my op die plaas sien ek hulle nogal gereeld .hulle is baie skugter en kruip lekker weg in die bome.
maar nou die ander aand met n jakkals roep sessie,sien en een naderkom as ek roep.ek kan nie eers onthou watter klank ek gebruik het nie,maar die gedierte het tot so 3m vanaf die bakkie gekom. dit was so lekker om dit te bekyk,die jakkals roep het skoon skipbreuk gelei.
Post Reply