Lading versoek 6.5 x 55

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Lading versoek 6.5 x 55

Post by Swede »

Dit sal opreg waardeur word as iemand my kan help met 'n lading vir die volgende:

M96 Swedish Mauser 6.5 xx 55
140gr Nosler custom competition
TPL 77.21mm
Dop 58.2gr water
Loop 22.64 duim

byvoorbaat dankie
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Lading versoek 6.5 x 55

Post by Pappabeer »

Ek laai 44gr S365 ment n cci 200 primer. H2O kapasiteit 58,8gr met my custom comp. loop lengte dieselfde as jy. Tpl 78,0mm gee my 2 mm van die lands af.

Ek sal met 40 gr begin as ek jy is en dophou vir tekens van druk. Is dit n ou m96 militêre geweer ombouing? Moet nie daai aksie te warm laai nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply