Burris XTR Ringe???

Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Burris XTR Ringe???

Post by JTM »

Weet enigie iemand waar ek Burris XTR ringe in die hande kan kry??? ::)

Ek is spesifiek op soen na 30mm Weaver tipe ringe verkieslike Laag , ander die Medium/Middel hoogte sal ook werk.

As iemand my na 'n handelaar kan verwys, sal ek die vreeslik waardeer.

As 'n alternatief kyk ek ook na die Burris Signature Zee ringe. Weereens 30mm Weaver tipe Medium/Middel hoogte met offset inserts.

Ek het 'n stel XTR Medium 25mm ringe en dit is uitstekende ringe. Net jammer al my scopes het 30mm buise. :(
Jannie Welman
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Burris XTR Ringe???

Post by Arnold »

VLT?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Burris XTR Ringe???

Post by Capt. Yoda »

Jannie as jy kry laat weet asb.Ek het orals gesoek sonder enige geluk.
Enigste plek wa ek kon kry was oorkant die see by sinclair gewees
http://www.sinclairintl.com/optics/ring ... 39397.aspx

As jy ook nie meer die 25mm ringe soek nie kan jy ook maar praat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Burris XTR Ringe???

Post by JTM »

Sinclair is nasty. Hulle wil nie die ringe uit die US pos nie.
Jannie Welman
Jaco Brink
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Jan 21, 2013 8:09 pm

Re: Burris XTR Ringe???

Post by Jaco Brink »

VLT hou die ringe aan.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Burris XTR Ringe???

Post by Capt. Yoda »

JTM het jy toe ringe gekry?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Burris XTR Ringe???

Post by JTM »

Nee Cappie. Het eers weer vasgedraai met ander uitgawes jong. Moes maar eers die ringe koop op sy skuif ;)
Jannie Welman
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Burris XTR Ringe???

Post by JPS »

Was gister by VLT, hulle het heelwat Xtr ringe daar gehad op die muur, kan net nie verseker se water hoogte dit was nie.

Groete
jP
Post Reply