"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.

Post Reply
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Nou praat jy ek het self 'n vierkantige 60 liter tenk met 'n 12v pompie 2.5bar, wat ek op my 4 wiel as gifspuit (met 5m balk) gebruik het. Ek gaan met 'n ordentlike raam daarvoor maak en dit op my bak of op my tralies se kant, installer, dankie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Sit nut vas aan plat yster met prestik/wondergom...druk in drom in en "line op" .....soos jy kraan indraai, draai hy in plastik nut ook in..jy kan hom redelik styf so kry, veral as jy die flatbaar nou teen die nut se een kant vasdruk om te keer dat hy saamdraai...die pvc weld/gom doen die res.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Dankie Cobus, klink of dit kan werk.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pappabeer »

Die ander opsie is natuurlik die ou sg " brandewyn bullbar" is daar nie n kapenaar wat vir ons n foto daarvan het nie. Een van daai ou manne wat vir KWV gelewer het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Ek hou van hoe jy dink, wat maak jy so laat in die nag wakker ? - sien my post van gisteraand
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by johans »

jamalley wrote:Ek sal ook wil weet hoe maak jy die skroef binne vas-ek meit ook dringend my water situasie as ek jakkalse skiet of jag op my bakkie uitsorteer, Wie het 'n lekker skets of foto van 'n jerry can bracket?
koop sommer een van daai plastiek krane wat op die prop vasskroef
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pappabeer »

As ek jag vat ek gewoonlik my "jagpatrone" i.e gelaai met premium koeëls in n aparte 20-rondte Case-guard en dan n klomp ander in die standaard groen 50-rondte een. Dis maar vir inskiet sou n geweer val of bietjie oefen op die baan ens.

Nou die probleem met die 20-rondte Case-guards is dat hulle nie toeknip nie en maklik oopskud. Ek het met n gewone rekkie probeer toehou, maar hulle is te elasties, en perrish te vinnig. Toe dief ek eenkeer op n jag twee van mamma se haar rekkies, en nou is ek sorted. Hulle werk oor en oor, rek nie te veel nie en hou die ding toe.

Tot gister. Ek sit in die ongevalle waar ek werk, toe bring n maatskaplikke werker vir ons n klomp rubber armbandjies met die "Suicide Helpline" se nommer op, blykbaar veronderstel om vir mense te gee wat probeer selfmoord pleeg het om in die toekoms te kan bel. Ek het daai dingetjie een kyk gegee toe weet ek: Jy het 'n baie meer edele doel in die lewe!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by wlm »

Vaderbeer
Ek oorweeg selfmoord! Stuur dringend 'n bandjie!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Hein M. »

wlm wrote:Vaderbeer
Ek oorweeg selfmoord! Stuur dringend 'n bandjie!
:confused:

Wats fout? Is die koue so erg daar op Sutherland :):
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by theedge »

wlm wrote:Vaderbeer
Ek oorweeg selfmoord! Stuur dringend 'n bandjie!
Ja ek moet ook een van daai bandjies kry ++>:
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pappabeer »

Stuur nog so n paar 7mm punte dan kry jy die nommer Willem!!!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by JTM »

Ek het vir my die liggie gebou om te help kyk binne my skoongemaakte doppe en sommer geweer loop ook.

Ek het 'n LED Lenser flits stukkend gesit in my bakkie 'n tyd terug. Ek besluit toe om maar dan die scrap flits te herwin. Ek het die battery buis reg agter die kop afgesaag en aan die kontakte 'n ou rondlê 5V dc transformertjie se drade vas gesoldeer deur 'n inlyn weerstand.

Uit die aard van my werk het ek baie te doen met plastiek optiese-vesel en het ek 'n skroot stukkie herwin vir die projek. Ek het die punt sy buite laag 'n end weg afgestroop en 'n 1mm gaatjie in die LED Lenser flits se lens in die middel geboor. hierdeur het ek die vesel end gedruk en daar vas geplak.

Om als te beskerm en te versterk het die hele kop gedeelte binne 'n krag kabel end hitte krimp seël toe gekrimp.

Dit los my nou met 'n lekker vesel liggie wat ek nou oorals in alle snaakse hoekies en gaatjies kan indruk en verlig sodat ek kan sien wat daar binne aangaan.

http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130814_200148-1_zpsbf264618.jpg

http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130814_200200-1_zpsd302133e.jpg

http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130814_200247-1_zpsd135cbd7.jpg
Last edited by JTM on Fri Sep 06, 2013 9:49 am, edited 1 time in total.
Jannie Welman
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

JTM
Wat het jy nou weer hier? Dit lyk na 'n interessante gadget.
Wat maak 'n mens met hom?
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by JTM »

Oom , ek het die post bo aangepas met 'n verduideliking by. Die projekkie was ge-inspireer deur 'n ou Maglite adaptertjie wat ek jare terug besit het. En na 'n onlangse besoek aan die hospitaal vir 'n "ondersoek" Het die idee weer by my "opgekom".
Jannie Welman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Geno »

Netjies Jannie. Sommer een van die beter patente hier!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pappabeer »

Vertel bietjie meer van die "ondersoekie"... :laugh:
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jakkalsgat »

JTM wrote:
Dit los my nou met 'n lekker vesel liggie wat ek nou oorals in alle snaakse hoekies en gaatjies kan indruk en verlig sodat ek kan sien wat daar binne aangaan.
Vertel bietjie wat het jy al alles gesien en beloer
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by wlm »

Pappabeer wrote:Stuur nog so n paar 7mm punte dan kry jy die nommer Willem!!!
Bly jou pakkie is by jou. "Lifts" maak my altyd onrustig.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Polla1983 »

jamalley wrote:Nou praat jy ek het self 'n vierkantige 60 liter tenk met 'n 12v pompie 2.5bar, wat ek op my 4 wiel as gifspuit (met 5m balk) gebruik het. Ek gaan met 'n ordentlike raam daarvoor maak en dit op my bak of op my tralies se kant, installer, dankie


Jam...

Watter maak/naam is daai pomp en waar het jy gekry?

Ek is al lank opsoek na 1...
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pappabeer »

wlm wrote:
Pappabeer wrote:Stuur nog so n paar 7mm punte dan kry jy die nommer Willem!!!
Bly jou pakkie is by jou. "Lifts" maak my altyd onrustig.

Het gister probeer bel om te sê dis hier en die eerstes is in die doppies maar die foon het vreeslik opgebreek.

Dink hulle gaan mooi werk,

Thanks Willem
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by THOMAST »

JTM wrote: Om als te beskerm en te versterk het die hele kop gedeelte binne 'n krag kabel end hitte krimp seël toe gekrimp.
Jannie, waar kry 'n man van daai "heat shrink tubing"?
Ek het twee ou skoonmaak stokke wat ek wil skoonmaak en daarmee oortrek
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by JTM »

Dis nie eintlik tubing nie, eerder 'n end-cap. Binne-in het dit 'n laag gom ook so dat wanneer jy dit heat-shrink, dan plak dit sommer ook vas en gee jou 'n waterdigte seël.

Ek glo dit behoort by enige van die groot elektriese handelaars beskikbaar te wees. Ek kan nie spesifiek sê waar ons store dit vanaf aankoop nie.
Jannie Welman
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Johan Nel »

Mens kry wel van daardie produk wat 'n tubing is vir verskillende diktes elektriese kabel. Word dikwels gebruik in die plek van die kits met die hars wat jy in 'n houer om die kabel giet.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by theedge »

Netjies Jannie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by grumpy »

Ek vat n 5mm boortjie, grind die punt plat en maak my primer pockets skoon met hom. Net so paar draaitjies en dis silver skoon. Dit is vir my 300-6!
Last edited by grumpy on Mon Sep 09, 2013 12:16 pm, edited 1 time in total.
Post Reply