Goeie naand aan almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Goeie naand aan almal

Post by jakkalspietersielie »

Goeie naand

Ek is Jacques Pieterse. 18 jaar oud. het my eerste bok geskiet op ouderdom 6. Ek he n wildsplaas in die Oos-Kaap en bly in JHB. Ek voltooi die einde van die jaar my PH kursus by Sutherland jag akademie is skiet en jag graag in my vrye tyd.

Baie dankie dat ek kan deel wees van fie Forum.

Hoop dit gaan goed met almal hier
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by vriell »

Welkom . As skiet en jag lekker is vir jou dan gaan jy beslis dit geniet om hier saam te gesels.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by PWV »

Welkom Jakkalsie. Waar in die Ooskaap is jou plaas en waarmee skiet jy?
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by LongWolf »

Welkom hier

Ek reken nou n ander naam vir jou sal ook kan wees

Vleis. Spice
Jakkals. Pietersiellie
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by jakkalspietersielie »

Oom Pieter. die plaas is net buitekant Ford Beaufort. Ek skiet gewoonlik met my .303 1900 enfield (maar hy is nou te uitgeskiet) of met my pa se Mauser. Daarom skaf ek nou vir my 'n CZ 30-06 en 'n 375 H&H aan.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Goeie naand aan almal

Post by Smitstertjies »

Welkom Pietersielie. Daai CZ gaan jou nog baie vreugde besorg
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by jakkalspietersielie »

Danke vir amlam wat mens so laat welkom voel hier op die forum.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by jamalley »

welkom vriend hoop jy geniet dit hier
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Goeie naand aan almal

Post by Jakkalsgat »

jakkalspietersielie wrote:Goeie naand

Ek is Jacques Pieterse. 18 jaar oud. het my eerste bok geskiet op ouderdom 6. Ek he n wildsplaas in die Oos-Kaap en bly in JHB. Ek voltooi die einde van die jaar my PH kursus by Sutherland jag akademie is skiet en jag graag in my vrye tyd.

Baie dankie dat ek kan deel wees van fie Forum.

Hoop dit gaan goed met almal hier
Jakkalskruie

Baie welkom hier ek hoop jy gaan dit hier geniet. Ek sien jy se jy voltooi jou PH kursus einde van die jaar maar sien ook jy is nou 18.

http://bwanamel.com/ph__ho_criteria.htm

Kyk bietjie deur vereistes ek hoop van harte jy gaan by daai 21 jaar vereiste verbykom.

Groete
Jaco
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Goeie naand aan almal

Post by Riaan Beeslaar »

Welkom ou maat, geniet dit hier
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Re: Goeie naand aan almal

Post by jakkalspietersielie »

jakkalsgat ek het toe meer uitgevind en dit wil my voorkom of dit meer gefokus is op wapen wet en daar het ek verby gekom en die ander manier om daar verby te kom is om jou eie jagplaas te he wat ek het
Post Reply