crony's

Post Reply
Rifrug2
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm

crony's

Post by Rifrug2 »

Goeie more, ek wil graag n crony koop maar daar is soveel verskillende modelle. Kwaliteit is belangrik daar om is bietjie duurder koop altyd n beter opsie. Het iemand vir my raad asb. Baie dankie.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: crony's

Post by jamalley »

Hier was so week of wat gelede 'n ander link op die forum met 'n elektroniese chrony - dalk moet jy dit net onder search soek en kyk.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: crony's

Post by junglejulian »

Ek het die naweek n prochrono gekry vanaf Safari and outdoor en hy is myle beter as die F1 shooting chronie wat ek gehad het.hy het baie meer funksies as die F1 en meer betroubaar met skoot lesings.hy voel ook stewiger as die F1.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: crony's

Post by LUAN »

Pro chrono digital moenie die PAL weergawe koop nie want hy het nie memory nie dan moet jy na elke skoot die spoed neerskryf.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: crony's

Post by junglejulian »

Dit is juis vir daai rede dat ek nie meer die F1 chrono gebruik nie.dit is n groot gesukkel met die skoot lesings veral as jy op n publieke skietbaan is.met die nuwe pro chrono digital save hy al die strings self en werk ook Die ave spoed en SD uit.jy kan dan later als review.die pro chrono PAL werk dieselfde as die F1 shooting chronie.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: crony's

Post by tau »

Ek het die Pro-Chrono en hy werk maklik en stoor sommer baie strings en skote so ek kan verskillende gewere op dieselfde dag skiet en na die tyd gaan kyk na die spoed.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: crony's

Post by vossie1 »

Ek Het die CED M2 Chrono,ek het hom nog nooit gebruik nie,ek chrono maar al my ladings by somchem. Wat dink julle van die CED M2. ;)
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: crony's

Post by Forester »

As ek mag vra, hoe kry jy dit reg om jou ladings by somchem te chrono?
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: crony's

Post by PWV »

Het geen probleme met my ProChrono digital wat ek by S & O gekoop het nie!

Ken nie ander fabrikate nie!
Rifrug2
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm

Re: crony's

Post by Rifrug2 »

Raak dit nie ingewikkeld met die strings ens nie. Die pro crony is dit die ene wat se skerm by jou op die tafel kan kom mbv n kabel ?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: crony's

Post by PWV »

Rifrug2 wrote:Raak dit nie ingewikkeld met die strings ens nie. Die pro crony is dit die ene wat se skerm by jou op die tafel kan kom mbv n kabel ?
Die "strings" kan jy uitvee.
Myne het nie 'n skerm by die tafel nie. Lees dit op sy skerm waar hy opgestel is. Het egter 'n gadget wat jy by kan koop, om aan jou rekenaar te koppel.
Rifrug2
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm

Re: crony's

Post by Rifrug2 »

Ek het nou baie crony's gelees en lyk my regtig die pro crony digital is baie goei waarde vir geld. Selfs op n amerikaanse website praat hulle hom goed. Raai wat gaan ek koop !
Post Reply