Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Ek het op die kort video afgekom op U-Tube. Die ou roep die jakkie in tot amper op sy skoot en skiet dit in die kop met 'n haelgeweer ! Dit is nogal indrukwekkend. Ek neem aan die ou het 'n fluitjie gebruik om die jakkie te roep, en hy het sommer baie vinnig ingestorm.
http://www.youtube.com/watch?v=MT1SK20kB1A
http://www.youtube.com/watch?v=MT1SK20kB1A
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
hier is nog een van dieselfde ouens. Weer met haelgeweer geskiet. Die jakkie kom ingehardloop en die ou skiet amper te laat - die jakkals is al te naby en hy skiet eers mis, en volg toe vinnig op en skiet hom dat hy tol.
http://www.youtube.com/watch?v=IqvZPqTMovs&NR=1
nog 'n video uit Texas
http://www.youtube.com/watch?v=p8tFnBag17E&NR=1
http://www.youtube.com/watch?v=IqvZPqTMovs&NR=1
nog 'n video uit Texas
http://www.youtube.com/watch?v=p8tFnBag17E&NR=1
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Ek sal my twowalkhailgun moet begin saamry.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Spanner
Is dit jou naam of die Jack Russel s'n?
My Jack russel se naam is Spanner. Nou vra ek maar net.
Jammer dit is nie deel van die bespreking op die post nie, maar ek is maar net nuuskierig.
Caller
Is dit jou naam of die Jack Russel s'n?
My Jack russel se naam is Spanner. Nou vra ek maar net.
Jammer dit is nie deel van die bespreking op die post nie, maar ek is maar net nuuskierig.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Spanner is nogal 'n kwaai naam vir 'n Jack Russel,
Die een se naam is Spyker

Groete,
Eugene
Die een se naam is Spyker

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Spanner
Kyk bietjie op die site, die manne gebruik ook haelgewere. Lyk na lekker sports.
http://buckingtheodds.com/
Groete
Daan
Kyk bietjie op die site, die manne gebruik ook haelgewere. Lyk na lekker sports.
http://buckingtheodds.com/
Groete
Daan
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Ja my brak se naam is Spanner. Hy is al oud maar het nie einde nie. Ek het eintlik 'n hele klompie Jack Russels gehad met name soos T-Bone, Dipstick, Mango, Fudge, Kiewiet Klonte en Trigger. Het nog net Spanner en T-Bone oor - die ander het "self destruct". Ek is gek oor die honde se geaardheid.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Ek het so ruk terug by die bto forum aangesluit en die manne is vol waardevolle inligting vir dagjag en geniet fotos en stories van ons kant af ook!namhunt wrote: Spanner
Kyk bietjie op die site, die manne gebruik ook haelgewere. Lyk na lekker sports.
http://buckingtheodds.com/
Groete
Daan
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Holeeee! Mother!Spanner wrote: Ek het op die kort video afgekom op U-Tube. Die ou roep die jakkie in tot amper op sy skoot en skiet dit in die kop met 'n haelgeweer ! Dit is nogal indrukwekkend. Ek neem aan die ou het 'n fluitjie gebruik om die jakkie te roep, en hy het sommer baie vinnig ingestorm.
http://www.youtube.com/watch?v=MT1SK20kB1A
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
hagar
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Ek moes eendag n coyote van my skoot af skiet met n haelgeweer, en ek bedoel die ding van my skoot af skiet. Hy het op volle vaart gekom, en toe ek hom sien was hy 5 tree weg. Ek het net tyd gehad om die ding op te tel en hom te klits, anders het my onderstebo gehol. Twee onse copper plated bb's maak n gemors op so n afstand. My coyote jag vriend het dieselfde lading gebruik om n dronk black-sam wat 3 uur in die oggend by sy huis ingebreek het dood te skiet.
Ek het niks ondervinding van in die nag roep nie, maar ek reken dit kan "interessant" raak. Ek het opgehou om met n fluitjie te roep as ek alleen was, want dit het te goed gewerk. Twee keer het coyotes my met klippe en sand gegooi van agter af soos hulle briek, en ek het hulle nie gesien of hoor kom nie, en ek het bergleeus ook ingeroep wat ek net die spore gesien het na die "stand". Ek het n punt gemaak as ek roep, voor ek verkas loop ek n wye draai en soek vir spore om te sien watse gediertes ek ingeroep het wat ek nooit gesien het nie.

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Eugene,
Ook van die onderwerp af, sorry?
Daai T/C waar het julle hom gekry? Soek darem so iets met 'n seer hart.
Hein
Ook van die onderwerp af, sorry?
Daai T/C waar het julle hom gekry? Soek darem so iets met 'n seer hart.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Hein, dit was 'n klient se geweer, 7mmRemMag, hy't 'n koekhou geskop!
Praat met Classic Arms in Witbank, hulle voer T/C gewere in.
Groete,
Eugene
Praat met Classic Arms in Witbank, hulle voer T/C gewere in.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Nee dankie, nie in 7mm RM nie 
Sal bietjie met hulle praat daar, dankie.
Hein
Sal bietjie met hulle praat daar, dankie.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Ek lus darem self 'n TC maar my eerste keuse sal in 243 kaliber wees - tweede keuse sal 'n 280 Rem wees.
Dont tell me, show me......
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkals met 10br haelgeweer geskiet - video
Dink 'n 260 Rem sal darem lekker dra roer maak in so 'n TC.
Hein
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]