September jag

Post Reply
Coenraad
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Tue Jan 15, 2013 4:44 pm

September jag

Post by Coenraad »

Dag Manne en dames
Ek is opsoek na jagplek vir September.Ek is in die Laeveld en sal verkies as dit binne so 250 km kan wees.Iendien die pryse dit regverdig kan dit maar verder wees.Dit is vir vleisjag so trofees is nie ter sparke.So 3 jagetrs en omtrent 8 mense in totaal.Laat weet asb as julle kan help.Groete
Post Reply