Dagse manne,
Ek stel graag daarin belang om vir my i jakkals karos te laat maak... het enige van julle manne ondervinding in die area met moets en moenies?
Het jul enige plekke in die Gauteng omgewing wat jul my na kan verwys met die behulp om so Karos te laat maak??
Jul hulp en inligting sal waardeer word. Dankie
Jakkals Karos
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Jakkals Karos
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals Karos
Ruan,
Soos ek jou al vantevore vertel het, het jy omtrent 16 velle nodig vir 'n enkelbed karos.
Omtrent een uit 5 velle is bruikbaar, as gevolg van die koele wat ons mee skiet.
Bel vir Pieter by Afrikan Tanning, hy sal kan help.
http://www.afrikantradersonline.com/
Soos ek jou al vantevore vertel het, het jy omtrent 16 velle nodig vir 'n enkelbed karos.
Omtrent een uit 5 velle is bruikbaar, as gevolg van die koele wat ons mee skiet.
Bel vir Pieter by Afrikan Tanning, hy sal kan help.
http://www.afrikantradersonline.com/
Goed, beter, 6millimeter!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jakkals Karos
Daai weet ek dankie maater! Ek soek biekie verdere inligting soos bv. as die jakkals geslag is is net sout op die vel voldoende? is daar iemand wat jul van weet waar ek die karos i "inner" kan laat insit aan die onderkant dat dit soos i kombers sal wees? Het iemand fotos van hul karosse? Tips met die vel tot en met die aflewering by die taksidermie...etc.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals Karos
Dis juis oor die sout en slag wat Pieter die beste raad kan gee.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkals Karos
....htjy nog nooit van kopskote gehoor nie......Geno wrote:Ruan,
Omtrent een uit 5 velle is bruikbaar, as gevolg van die koele wat ons mee skiet.
http://www.afrikantradersonline.com/
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Jakkals Karos
Ruan,
Slagyster vangste sal waarskynlik beter velle lewer. Ek sal ook graag wil weet hoe. Post asb as jy die as jy die info kan kry.
Groete
Danie
Slagyster vangste sal waarskynlik beter velle lewer. Ek sal ook graag wil weet hoe. Post asb as jy die as jy die info kan kry.
Groete
Danie
