"Red bananas, also known as Red Dacca bananas are a variety of banana with reddish-purple skin.
They are smaller and plumper than the common Cavendish banana.
When ripe, raw red bananas have a flesh that is cream to light pink in color.
They are also softer and sweeter than the yellow Cavendish varieties, with a slight raspberry flavor.
Many red bananas are imported from producers in Asia and South America.
They are a favorite in Central America but are sold throughout the world."
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10893_10200453301117478_390676823_n_zpsc56989df.jpg
Red bananas
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Red bananas
Dis nou flippen mooi!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Red bananas
Ja nee, mooi vir my ook. Ek sal nogal graag my tande in 'n paar van daai rooi rollies wil slaan. Baie lief vir piesang.
-
stan man
Re: Red bananas
ek het mense geken met n piesang boom wat op die ou end toe van daardie rooi piesangs gedra het. soos jy se hulle is heelwat kleiner en as hulle ryp word ,word hulle amper n donker pers.
dit smaak soos ons piesangs, maar is soeter. en vir my het dit n meer ''romerige'' tekstuur gehad.
dit smaak soos ons piesangs, maar is soeter. en vir my het dit n meer ''romerige'' tekstuur gehad.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Red bananas
Ons het in Tanzanië van dit gekry. Soos hierbo gesê, kleiner met vir my 'n "skerper" smaak. Daar ook van die rooi artappels en rooi uie gekry. Alles baie lekker.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Red bananas
Ek wonder of kry mens hulle hier by ons, want ek het nog nie van hulle gesien nie.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois