Botswana jagplekke
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Botswana jagplekke
Is daar lede wat die afgelope tyd al in Botswana gaan jag het? Ek hoor graag van julle, ek het reeds inligting rakende Makaukau Safaris, Ghanzi omgewing . Enige ander plekke sal welkom wees.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Botswana jagplekke
Gert
Ek het inligting hier op die forum gekry so rukkie terug
Ek kan dalk vir jou e-posse aanstuur - PM my dan kan ek jou kontak
NS, ek ook by Hoeveld Jagters, ou Witbanker en het deur oom Dries Marx daar aangesluit so twee jaar terug, my toegewyde status gedoen daar, maar dinge gaan so rof vandag ek in Secunda is gaan dit maar moeilik om by al die skiet dae ens uit te kom

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Botswana jagplekke
Gert, ek het wel in botswana gejag die jaar en dit was i reuse sukses! ek sal enige dag weer teruggaan! ons was vroer die jaar vir i langnaweek Thuli Blok toe en tussen ons 6 jagter het daar 25 rooibokramme, 1 Koedoebul, 3 Blouwildebees bulle en 2 varke gejag. 2 van die rooibokke was bo 25", 2 bo 24'" en 4 bo 23". die wild is in i meerderheid daar. Ons het by Gerrit Koch gaan jag en hul pryse is ook baie billik en geriewe is bo verwagting. Ek sal hul enige tyd aanbeveel. gaan kyk gerus by www.kochsafaris.co.za
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350