Rooikat sukses
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Rooikat sukses
Manne my pa het 17:00 verneem van ons skaapwagter dat een van ons lammers gisteraand deur 'n Rooikat gevang is. Uit die kraal met 1.6 m baksteen mure. Hy stel toe die hoek so 17:20 en kom terug werk toe( ons boerdery is so sideline). Toe hy na werk by die huis kom gaan loer hy by die kraal. Een enorme rooikat mannetjie en die tyd ......18:15. Dit het lekker gereen hier so alle reuke was darem lekker weggewas. Dus nou al die 3 de groot kat wat ons teen die kraal vang na of gedurende swaar reen.
My pa het nou al 6 met sy hok gevang met lewendige lam in 'n vals hokkie in die agterkant van die vanghok wat so 5 cm gaping tussen die ongedierte kant en die aas kant het dat die kat nie die lam kan beseer nie.
My pa het nou al 6 met sy hok gevang met lewendige lam in 'n vals hokkie in die agterkant van die vanghok wat so 5 cm gaping tussen die ongedierte kant en die aas kant het dat die kat nie die lam kan beseer nie.
Last edited by tau on Wed Aug 21, 2013 3:31 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Rooikat sukses
My pa boer in Kroonstad langs die rivier en hy het die afgelope twee en 'n half maande 12 Rooikatte met hokke gevang terwyl ons 5 ingeroep en geskiet het. Ons boer al LANK daar en kan nie verstaan waar al die goed ewe skielik vandaan kom nie...
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Rooikat sukses
Tau
Het julle jakkalse ook in Tulbach?
Het julle jakkalse ook in Tulbach?
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Rooikat sukses
Wattter klanke het jy gebreuk om die rooies in te roep?
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Rooikat sukses
Drie van hulle met n klein vlakhaas klank en twee met n steenbok klank.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Rooikat sukses
Tampie, Dankie vir hoe lank het jy die klanke gespeel en hoe hoe lank het dit gevat vir hulle om in te kom?
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rooikat sukses
Jis ek dink nou aan die arme lam daar in die vanghok wat so paar sentimeter af staan van daai spuls rooikat wat nou wil uitklim. Seker dam nie n lekker gevoel nie...
Mooi John, bly julle het die wetter.
Mooi John, bly julle het die wetter.
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Rooikat sukses
Jakkie321,
Ek het die klanke maar standard 3-5min gespeel met dieselfde of bietjie langer rus tussenin. Die vinnigste een het 15 minute gevat om in te kom en die langste twee net meer as 'n uur. Katte kan partykeer bietjie meer traag wees as Jakkies...
Groete.
Ek het die klanke maar standard 3-5min gespeel met dieselfde of bietjie langer rus tussenin. Die vinnigste een het 15 minute gevat om in te kom en die langste twee net meer as 'n uur. Katte kan partykeer bietjie meer traag wees as Jakkies...
Groete.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Rooikat sukses
Dawie die manne praat so, maar die twee wat ek na toe is was albei Vossie's wat lekker hulle hare pof. Ek het maar altyd anderkant Touws jakkies gejag, maar my pel het hulle plaas verkoop en ek doen dit mos nie vir geld of professioneel nie, so my ligte en goed het laaaaaaaank laas gewerk.Dawie wrote:Tau
Het julle jakkalse ook in Tulbach?
Ons kraal wel elke aand en het op 220ha 3 krale om vertrapping te probeer verminder en die jong goed en ooie te skei. Die rooikatte en Luiperd sal ons bankrot vreet as ons nie kraal nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Rooikat sukses
Gaan een aand uit en gee 'n jakkalsroep en vertel ons bietjie of jy iets gehoor het...tau wrote: Dawie die manne praat so, maar ........
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Rooikat sukses
Dawie wrote:Gaan een aand uit en gee 'n jakkalsroep en vertel ons bietjie of jy iets gehoor het...tau wrote: Dawie die manne praat so, maar ........
Ek het by ons plaas, maar die werkers en ons eie honde het mal geraak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.