Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Vir die skoot sal ek eerste jou .30-06 uit die kas haal, gelaai met 165gr Nosler accubonds teen n spoed van nagenoeg 2850ft/s, na die veld toe ry, en die gemsie op sy blad skiet op 350m. Maak seker van skootplasing, dus ken jou trajek. Dan sal ek die volgende dag die 7*64mm uithaal, en die volgende gemsie met hom gaan skiet. Maak seker van die skootplasing, dus ken die geweer se trajek. Dan sal ek die derde dag die 300H&H uithaal, en die gemsie op 350m op die blad skiet met n premium koeel, teen n lekker spoed. Maak seker van skootplasing, dus ken die geweer se trajek.
Dan sal ek die begroting vir die 300wsm neem, en vir my n CZ.416 Rigby of 458Lott gaan koop, anders het ek drie kalibers binne ongeveer 10% van mekaar in my kluis. Die groter kalibers sit n nuwe dimensie in jou arsenaal.

Veiligheid eerste manne!
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Pierre ek hou van die manier hoe jy dink. Die 416/458 sal dan heel nuwe deure vir jou oopmaak.BRNO .06 (Pierre) wrote:Vir die skoot sal ek eerste jou .30-06 uit die kas haal, gelaai met 165gr Nosler accubonds teen n spoed van nagenoeg 2850ft/s, na die veld toe ry, en die gemsie op sy blad skiet op 350m. Maak seker van skootplasing, dus ken jou trajek. Dan sal ek die volgende dag die 7*64mm uithaal, en die volgende gemsie met hom gaan skiet. Maak seker van die skootplasing, dus ken die geweer se trajek. Dan sal ek die derde dag die 300H&H uithaal, en die gemsie op 350m op die blad skiet met n premium koeel, teen n lekker spoed. Maak seker van skootplasing, dus ken die geweer se trajek.
Dan sal ek die begroting vir die 300wsm neem, en vir my n CZ.416 Rigby of 458Lott gaan koop, anders het ek drie kalibers binne ongeveer 10% van mekaar in my kluis. Die groter kalibers sit n nuwe dimensie in jou arsenaal.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
350meter....ma kruip net nader...
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Willem, die kaliber gaan miskien nie aan al jou vereistes voldoen nie, maar ek kan net aan een kaliber dink wat dan gaan werk, die 8x68 S , min ander kalibers gaan op 350 meter doen wat hy kan. Ek hou maar van die ou kalibers wat so maklik doodmaak , sonder baie geraas of probleme.Willem Grobler wrote:Ek het met die lekker proses begin om 'n geweer te bou. Dit moet 'n vlaktekaliber wees langs die reeds bestaande "van-die-rak-af" 7x64 Brenneke (my 14-jarige het ontaard in 'n kranige jagter: dus 2 vlaktekabilers..... ja-ja ek weet dis die verskoning). Ek twyfel egter baie oor die spesifieke kaliber wat goed langs die 7x64 sal inpas.
Hier onder gee ek die parameters wat oor tyd ek vir myself gevorm het. Dit is gevorm deur persoonlike voorkeure, persoonlike ondervinding, gewaarwordinge van verskillende kalibers op die baan en jagveld, karkasondersoeke, baie ure se navorsing ens ens (dus waarskynlik meer persoonlik as wetenskaplik).
Doelwit: ek wil, sonder om te twyfel, 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot kan gee
Parameters:
- hierdie geweer gaan uitsluitlik vir vlaktejag gebruik word van springbok tot eland en dan deur die jaar op die skietbaan
- ek is nie fanaties nie
- ek wil nie in die jagveld skote verder as 350m skiet nie, miskien vir pret wel op die skietbaan
- wind moet 'n mimimale effek he in die veld en op die baan
- dis persoonlik maar ek hou nie van "Magnums" nie - volgens my te veel vleisskade en terugskop (ek het egter een opsie op die kortlys hier onder)
- 'n interessante/minder bekende kaliber is goed, solank die herlaaikomponente vrylik beskikbaar en relatief bekostigbaar is
- oormatige loopstytasie sal ek graag wil vermy (ek beplan om nie meer as 360 skote per jaar te skiet nie)
- dit is weer nou maar net ek, maar dit moet minimum 'n 7mm kaliber wees
- ek is links en my seun regs, dus moet die kolf ambidekstries wees
Die kalibers op my kortlys, in min-of-meer voorkeurvolgorde tot dusver, is as volg:
- nog 'n 7x64, hierdie keer net met swaarder loop, beter loop, groter teleskoop, beter sneller, ens ens. Dit is net vir my steeds die een kaliber wat al bogenoemde parameters tik - maar ek weet dit gaan oninteressant wees.....
- 708
- 308 met spesifieke ladingontwikkeling vir vlaktejag
- my bestaande 30-06 'n vlaktelading te ontwikkel (tans jag ek net met 200 gr punte in die bos), ander kolf en teleskoop op te sit (reeds 26" Ferlach loop op) en iets anders vir die bos te kry (en ek noem dit as opsie omdat ek met die baie opleeswerk die afgelope tyd net weereens besef het hoe veelsydig hierdie kaliber eintlik is)
- 25-06 (maar hier is ek onder my minimum van 7 mm en loopslytasie?)
- 300 WSM (hoofsaaklik omdat die kaliber my net sommer opgewonde maak..., terugskop en looplstytasie?)
Ek sal graag van julle wil hoor wat dalk self van hierdie kalibers het en in bogenoemde omstandighede gebruik oor hoe julle voel en/of enige aanbevelings?
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Ek stem oom Gert!Gert Odendaal wrote:Willem, die kaliber gaan miskien nie aan al jou vereistes voldoen nie, maar ek kan net aan een kaliber dink wat dan gaan werk, die 8x68 S , min ander kalibers gaan op 350 meter doen wat hy kan. Ek hou maar van die ou kalibers wat so maklik doodmaak , sonder baie geraas of probleme.Willem Grobler wrote:Ek het met die lekker proses begin om 'n geweer te bou. Dit moet 'n vlaktekaliber wees langs die reeds bestaande "van-die-rak-af" 7x64 Brenneke (my 14-jarige het ontaard in 'n kranige jagter: dus 2 vlaktekabilers..... ja-ja ek weet dis die verskoning). Ek twyfel egter baie oor die spesifieke kaliber wat goed langs die 7x64 sal inpas.
Hier onder gee ek die parameters wat oor tyd ek vir myself gevorm het. Dit is gevorm deur persoonlike voorkeure, persoonlike ondervinding, gewaarwordinge van verskillende kalibers op die baan en jagveld, karkasondersoeke, baie ure se navorsing ens ens (dus waarskynlik meer persoonlik as wetenskaplik).
Doelwit: ek wil, sonder om te twyfel, 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot kan gee
Parameters:
- hierdie geweer gaan uitsluitlik vir vlaktejag gebruik word van springbok tot eland en dan deur die jaar op die skietbaan
- ek is nie fanaties nie
- ek wil nie in die jagveld skote verder as 350m skiet nie, miskien vir pret wel op die skietbaan
- wind moet 'n mimimale effek he in die veld en op die baan
- dis persoonlik maar ek hou nie van "Magnums" nie - volgens my te veel vleisskade en terugskop (ek het egter een opsie op die kortlys hier onder)
- 'n interessante/minder bekende kaliber is goed, solank die herlaaikomponente vrylik beskikbaar en relatief bekostigbaar is
- oormatige loopstytasie sal ek graag wil vermy (ek beplan om nie meer as 360 skote per jaar te skiet nie)
- dit is weer nou maar net ek, maar dit moet minimum 'n 7mm kaliber wees
- ek is links en my seun regs, dus moet die kolf ambidekstries wees
Die kalibers op my kortlys, in min-of-meer voorkeurvolgorde tot dusver, is as volg:
- nog 'n 7x64, hierdie keer net met swaarder loop, beter loop, groter teleskoop, beter sneller, ens ens. Dit is net vir my steeds die een kaliber wat al bogenoemde parameters tik - maar ek weet dit gaan oninteressant wees.....
- 708
- 308 met spesifieke ladingontwikkeling vir vlaktejag
- my bestaande 30-06 'n vlaktelading te ontwikkel (tans jag ek net met 200 gr punte in die bos), ander kolf en teleskoop op te sit (reeds 26" Ferlach loop op) en iets anders vir die bos te kry (en ek noem dit as opsie omdat ek met die baie opleeswerk die afgelope tyd net weereens besef het hoe veelsydig hierdie kaliber eintlik is)
- 25-06 (maar hier is ek onder my minimum van 7 mm en loopslytasie?)
- 300 WSM (hoofsaaklik omdat die kaliber my net sommer opgewonde maak..., terugskop en looplstytasie?)
Ek sal graag van julle wil hoor wat dalk self van hierdie kalibers het en in bogenoemde omstandighede gebruik oor hoe julle voel en/of enige aanbevelings?![]()
My dinges jeuk nou al lank vir een... Ek dink daai kaliber sal nogsteeds baie van die moderne windgat goed n ding of twee wys.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Geurt
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Aug 10, 2013 2:13 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Willem,
As alternatief, in jou naamlys sien ek jy het 'n 375 H&H. Het jy die ou gelaai met 235 gr punte? My ervaring met Barnes 235gr teen sowat 3100 f/s, gaan die vereistes van die 350m afstand maklik hanteer.
Groete

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
6.5x55 met 160gr koeels
ek soek nog wapens...
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Willem
Ek gebruik my .375 H&H met 200 Gr GS custom koeels teen 3150 fps, so soos Geurt se, jy het klaar n dodelike 350 m Gemsbok geweer.
Nou wil ek n klip in die bos gooi met die links en regs handige skietery.
As jy n Blaser R93 Profesional kry in die kaliber van jou keuse kan jy net n linkerhandse grendel ook saam kry. Van dat die R8 op die mark is, is hulle heelwat meer bekostigbaar. Die ekstra + is dat jy dan twee teleskope ook kan kry wat met die qd mounts opsit, want julle skiet heel waarskynlik nie op die selfde plek nie.

S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.

Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Ek het nou die volgende finaliteit gekry en met die projek begin.
'n Stainless Remington aksie met 29" Heavy Varmint 1:10 Krieger loop. Dan, as die geweer uiteindelik aanmekaar is, gaan hy na Armtech vir 'n tactical kolf. Oor die teleskoop het ek nog nie eers gedink nie, nou eers te opgewonde oor die afskop.
Sal julle op hoogte hou van vordering.
Dankie weereens aan almal vir julle positiewe insette.

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
Willem, in wat se kaliber?
Altyd 'n lekker projek.
Sterkte en geniet dit.
Groete
KK
Altyd 'n lekker projek.
Sterkte en geniet dit.
Groete
KK
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Met wat sal jy 'n gemsbok op 350m 'n bladskoot gee
WillemWillem Grobler wrote:3 Aspekte oor die onderwerp:
2) .... Lykmy die beskikbaarheid van aksies kan 'n probleem wees veral as jy 'n spesifieke aksie soek (in my geval 'n kortaksie Remington).
Dit gaan jou baie beperk om die 300WSM se volle potensiaal te benut met die swaarder koeëls, jy sal hulle baie diep in die dop moet seat om in die magasynkas te pas, wat baie bruikbare dopvolume ontneem.