Kalibrering van QL probleem S341

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Kalibrering van QL probleem S341

Post by Beyers »

As QL werk dan werk hy, maar soms is ek te dom vir die program
Kontroleer asb die data en gee terugvoer
.30-06 met 22" loop
165gr Hornady Interlock BTSP
S341 Lot 430 van 2009 52 gr (omdat ek twee blikke daarvan het)
Spoed: 2843; 2863; 2844 gem 2850 (geen druk tekens op die doppe nie)
H2O 71.3gr
COL 82.8

Met QL se data vir S341 kry ek 2613 fps
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/S341QLdata.png

Pas Burning rate aan na .719
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/S341QLburnrateaangepas.png

HELP :o
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kalibrering van QL probleem S341

Post by Wouter Roets »

Beyers

Ek se sommer reguit vir jou hier is n slang in die gras. Indien jy S341 vervang met S321 op QL kom jy nie eers uit op jou spoed nie. As ek moet vining dink sal ek eers seker maak op jou spoedlesings. Was die chrony heeltemal oop, was daar nuwe baterye in, hoe ver was hy van die geweer opgestel, was die Chrony horisontaal met die geweer, watter tyd van die dag was die lesings geneem?

Knyp jou doppe nie dalk oordat hulle te lank vir die kamer is nie? Hoe ver is jy van die lande af? Het jy gekyk vir doughnuts? Hoeveel keer is die doppe al geskiet?

Hier is n ander fout en n mens sal dit moet soek.

Groetnis
Wout
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Kalibrering van QL probleem S341

Post by Beyers »

Dankie Wouter
Doppe is op 63mm en 5keer gebruik is na die derde herlaai anneal dus 1 maal daarna gebruik
Geen Donuts
Lesings is 15:00 geneem
Ek het my vrou se geweer voor die tyd gechrony en die spoed vergelyk met vorige lesings
Week gelede se spoed op Carol se roer 2758; 2727; 2727 en gister 2756; 2758; 2761

Geen druk tekens op die doppe nie
Die boat tail is net voor die nek/skouer van die dop.

Sal weer laai en gaan vergelyk. Met minder kruit
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Kalibrering van QL probleem S341

Post by Nickvn »

Daai spoed wat jy gemeet het lyk vir my ook baie hoog as ek dit vergelyk met my 30-06 en die ladings wat ek mee gespeel het. Sterkte
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply