Hunt Buddy 243W

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Hunt Buddy 243W

Post by Carl »

Ek het myne getoets die naweek op die plaas. Nou nie kans gekry op die jakke of iets lewendigs nie.
https://lh5.googleusercontent.com/-vkYUT41GTQ0/UgiIOGA9pRI/AAAAAAAAEq8/skQCIFxsKMM/w800-h396-no/IMG-20130809-00912.jpg
Teleskoop weer ingeskiet met 87 Horn SP so 2 clicks op vir die NBT 95gr. Skoot middel regs is van die duiwel.
https://lh6.googleusercontent.com/-GfHHZAv7OeI/UgiIMg9K8SI/AAAAAAAAEqg/3ujUZwR2qCk/w592-h800-no/IMG-20130809-00906.jpg
https://lh5.googleusercontent.com/-ghtj8t9RBAo/UgiINlI-bLI/AAAAAAAAEqs/Fu-1uBR9ijk/w597-h800-no/IMG-20130809-00907.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hunt Buddy 243W

Post by Carl »

Ek is baie tevrede met die HB. Dit werk soos dit moet en ek skiet lekker, nog so effe wip van die 2 poot af maar soos julle kan sien op die rooibok foto is daar nie moeilikheid nie. My seun het ook lekker geskiet en was tevrede met die terugskop.

Ek het heelwat geloop met die 243 en selfs met die 2poot het ek nie pyn met die gewig nie. Ek en Liam het ongelukkig nie sy rooibok gekry nie maar die kans sal nog kom. Dankie Henk vir 'n goeie produk teen 'n goeie prys.

Ek het die oulike kleintjie raak geloop in die koppie.
https://lh4.googleusercontent.com/-9QCcJqAQamw/UgiIOCqy18I/AAAAAAAAEq4/KfgU64BWAsQ/w596-h800-no/IMG-20130809-00910.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Hunt Buddy 243W

Post by henried »

Te lekker.
Ek begin wonder oor 'n 243... :o
...wonder of ek nie ook een moet kry nie... :)
Post Reply