Hier was onlangs die vraag iewers gevra, maar dit is nog nie ge antwoord nie, altans nie waar ek dit gekry het nie, nou vra ek maar weer.
Hoe kan 'n boresnake 'n loop opneuk, die ding is dan van lap en 'n klein koper borseltjie gemaak, het geweer lope nou ewe skielik sagter geraak, of sit hulle skuurmiddel in die lap, of wat?, Crown ovality, how would a bore snake damage a rifle crown?, I took a piece of mild steel 12mm rod and a length of para cord, after ruining 11 lengths of cord by running the cord to & fro over the rod, after 5000 passes, all I had to show for my trouble was a shiny piece of steel, and a micrometer reading of .0002" depression in the steel, which was probably the rust or patina on the steel that was removed, certainly not enough to affect accuracy in a rifle. If I am missing something, please enlighten me, especially as some barrel makers recommend a boresnake to remove fouling between cleaning sessions.
Mac
Bore Snakes
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Bore Snakes
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Bore Snakes
Stem saam, ek gebruik 'n boresnake op my Musgrave .30-06 al vir jare en kan regtig nie s? hy beskadig die kroon nie. Akkuraatheid is steeds goed as ek my deel doen.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Bore Snakes
yes thanks mac it was my question in the barrel cleaning thread ,i'm dying to know as well . i can understand those pull thoughs we had in the army damaging the crown if you pulled them out wrong too many times but a bore snake i don't know .
cheers bobby
cheers bobby
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Bore Snakes
Bore snakes is 'n euwel. 
Ek gebruik myne al jare, maaaaaaaar hy word nie onder in in die toolbox of geweersak gegooi nie. Hy moet mooi in 'n botteltjie geb?re word sodat daar nie hak en kare in die vesels vasgevang word. RTFM oor die versorging van boresnakes, was hom gereeld. Mens kan voor die borsel 'n paar druppels Hoppes gooi en dan deurtrek vir die skoonmaak aan die einde van die skietsessie, as jy dit gedurende die skietsessie doen, trek maar 'n lappie met die laaistok deur.