Die volgende ooie is beskikbaar:
100 Meatmasterooie, volbek, paar jonger, nou by die ram. Prys ohb (Beaufort Wes)
300 Merino ooie, volgens boer 4t - volbek, 4mnde wol, dragtig gescan, R1500 (Calvinia)
250 Dorperooie, hele boerdery, 2t - volbek, met lammers, oudste so 20kg, R1300 ohb(Drie Susters)
250 Dorperooie, soos bo maar nog dragtig R1200 ohb(Drie Susters)
300 Dorperooie wat te klein wys of as gus geag word, R1000 ohb (Drie Susters)
Daar is nog ander ook, laat weet egter of jy belangstel/PM my asseblief!
Groete
Willie van Loxton

