Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
Die kurses is vir alle belangstellendes en is nie area gebonde nie. Ons beplan die kurses om te strek van dop voorbereiding tot QL, met die wete dat die material wat gecover word baie is en dat die manne sal moet oplet...en tog baie pret sal hê.
Ons beplan ook dalk 'n skiet vir die manne wat hulle ladings gaan wil toets....100m.
Die kurses sal plaasvind op die walle van die Vaalrivier op die pragtige plaas Kommandonek, van ons vriend, mede forum lid, Ian Beytel. http://www.kommandonek.co.za/contact_information.html
Die koste beloop R700 per person vir die kurses en sluit in:
Jou kurses,
Jou 2 aande verblyf en beddegoed
Jou pap en alle eetgery
Skietbaan en teikens
Vuur en braai geriewe
Ablusie en geriewe
Dit sluit nie die volgende in nie:
Jou drinkgoed en ys
Jou eie vleis en ander bykosse.
Jou ammo en kruit.
Die datum is Venue gebonde en kan nie geskuif word nie.
Die minimum hoeveelheid persone is 20 en max is 48 persone, daar sal slaapplekke gedeel word, as jou girl of vrou saamkom gaan jy moet reel voor die tyd.
Die kurses kan nie voortgaan as ons nie MINIMUM 20 persone is nie, en alle betalings en besprekings se afsny datum is 1September 2013
Nie kurses gangers sal gewone oorblyf kostes soos deur Kommandonek bepaal, betaal.
Jy moet die volgende saambring as jy kan en het..
WAPEN VEILIGHEID
Eie wapen en lisensie as jy wil skiet.
Eie kruit, koeëls en dope
Kaliber se "die"
Laptop vir QL
Goeie maniere en lekker Jaracal gees
Manne, dit is 'n herlaai kurses vir die wat wil leer by top herlaai manne, die venue is aserowend en die naweek gaan baie gaaf wees.
Sit jou naam op, ek praat later oor bank details....

Last edited by Cobus(Cobb) on Mon Aug 05, 2013 5:37 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1 - Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Jo!, dit is net om die draai van my, sal my datums kyk, maar ek glo ekis in. Blok eet jy my net net.
2. James
2. James
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
O ja, wie bied die kursus aan? En dan vir ql moet ons seker ons laptops saambring?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
op my verjaarsdag! net jammer dis 'n 1000km van my af
HOU HOM DAAI DIKTE
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dit is op Eugene se stoep so ek glo hy sal ook daar wees
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hoe laat is aanmeld tyd op 11 Okt.?
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek sal ook graag wil kom , maar die bostaande is bietjie rof vir my. Ek was by die vorige herlaai kursus en ek weet hoe het dit daar gegaan.Cobus(Cobb) wrote: Jy moet die volgende saambring as jy kan en het..
Goeie maniere
....
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Nee wat, so vroeg jy kan, dalk is daar 'n paar manne wat eers klaar werk die vrydag, dalk moet hulle maar halfdag verlof vat...Ek glo die vure sal vroeg brand sodat ons kan vroeg braai en eet en bv 8pm kan sit tot so 10pm toe vir die inleidings en begin van die kurses.MONTIE wrote:Hoe laat is aanmeld tyd op 11 Okt.?
Die manne wat vroeër is kan solank bladskut,kuier en help met los takies...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus(Cobb) wrote:1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4. Jaco Swart
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dankie Cobus . Besig tot 1 uur. Dan ry ek. Sit my op . Montie Veldsman
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, het julle al die aanbieders vas gemaak, en dalk n program met die verskillende onderwerpe wat aangebied gaan word?
Veiligheid eerste manne!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
cassie_calvinia wrote:op my verjaarsdag! net jammer dis 'n 1000km van my af
Newat jou verjaarsdag is nie n probleem nie, al wat gebeer as jy op so naweek verjaar is daar word van jou verwag om te scrum, en daar sal reeds iemand wees waarteen jy kan scrum.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
9. Eugene + 'n Pel (as dit OK is?)
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
9. Eugene + 'n Pel (as dit OK is?)
Aim small, miss small
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
9. Eugene + 'n Pel (as dit OK is?)
10. Pierre vd Merwe + vriend
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
9. Eugene + 'n Pel (as dit OK is?)
10. Pierre vd Merwe + vriend
Veiligheid eerste manne!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek sal bitter graag wil bywoon, maar is my 50ste en ek glo nie die familie sal so gelukkig wees as ek nie by my eie halfeeu party is nie.
Sal maar moet wag vir volgende keer.

Sal maar moet wag vir volgende keer.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Eugene(9) se pel
11.Pierre vd Merwe
12.Pierre vd Merwe(12) se pel
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Eugene(9) se pel
11.Pierre vd Merwe
12.Pierre vd Merwe(12) se pel
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, weet ons al meer van die instrukteurs?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek wil regtig nie vooruit praat en verwagtinge skep nie, asook vir 'n ander man beloftes maak nie.... die man sit ook op die oomblik in Namibie met jagsake en sal eers Sondag terug wees en sal hopelik Maandag bevestig. Ek het met hom gepraat en hy wil dit regtig aanbied en betrokke raak...So kom ons wag maar dat "Mouter Woerts" (dit is net sy skuilnaam
) terug is en dan kan ons alles mooi bevestig....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne, ek sien hier is tans nog net 12 name. Ek kan moontlik nog 2 of 3 manne saambring, laat weet maar of Jaracal manne voorkeur gaan kry, want ek wil nou nie 'n verwagting by my pelle skep, net om later te kanselleer nie.
Aim small, miss small