Dag almal. Nie seker of ek mag en of dit die regte plek is hiervoor nie. Die Letaba Tak van die Bosveld Jagters Vereniging bied weer hul jaarlikse groepering skietdag aan. Ek het nou net die video daarvoor ontvang en heg dit hierby aan vir die wat belangstel.
Mods ek is jammer as dit nie toelaatbaar is nie, verwyder geus as dit die een of ander advertensie regulasie verbreek.
http://www.youtube.com/watch?v=_ZYJYgchMGI
Letaba Bosveld Jagters Vereneging Groepering skietdag
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm