boerbok kapater gesoek

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

boerbok kapater gesoek

Post by F.L.A.S.H »

Dagse manne

My Pa se gunsteling soort vleis is boerbok kapater vleis, maar omdat hulle prys so hoog is het van die plaas dae (15jaar gelede) dit nie geeet nie.

Ek wil die oue man so betjie bederf en hom een kry

Is daar eenige van die manne naby PE wat dalk kan help? Dit sal baie waardeer word

Groete
Dave
User avatar
ou Bles - Gert
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm

Re: boerbok kapater gesoek

Post by ou Bles - Gert »

Kry n Boerbok ooi se vleis dit is ook lekkerder as n kapater se vleis
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: boerbok kapater gesoek

Post by F.L.A.S.H »

Dankie vir die advies Bles maar die oue man verkies kapater
Post Reply