Ou gewere as erfstukke

Post Reply
Baard

Ou gewere as erfstukke

Post by Baard »

Aan enigeen wat kan help,

Na my Pa oorlede is sit ons nou met 2 x gewere wat ek nie weet wat om mee te maak nie. My Ma as erfgenaam is 78 jaar jonk en ek het nie een vuurwapen lisensie nie en stel ook nie belang nie. Ek wou oorspronklik die gewere laat deaktiveer het, maar omdat dit ouer is as 100 jaar is dit aan my terug besorg.
Ek wou graag die gewere behou oor dit my oorlede Pa se trots was en n erfstuk van sy Pa.
Geweer 1:
Remmington Keene (frontier model) - 1874
Geweer 2:
Martini Henry - 1871

Kan enige iemand raad gee? Sal fotos opsit as ek weet hoe.

Dankie,
Baard
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by Beyers »

More Baard
Laat weet die kalibers, en kyk op post http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewforum.php?f=1.0 hoe om fotos op te sit.
Beyers
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by Theo E »

hi Baard
call FJ @ Frontier wapens in Klerksdorp 018 462 6117 they buy out old guns
Theo
Baard

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by Baard »

Theo,

Ek plaas die foto's, maar will nie van die goed ontslae raak nie. Soos julle sal sien, dit is nie eintlik "show room" kondisie nie. Is daar nie iemand wat my kan help om die goed wettig te kan behou nie of dalk te deaktiveer nie?

Beyers,
Die Martini Henry is n .577/450 en die Remmington n 45 Kaliber.

Image
Image
Image
Image
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by Beyers »

Baard
As jy die wapens wil behou, dan moet jy maar die paadjie loop.
Beyers
Baard

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by Baard »

Beyers,

Miskien moet ek beter verduidelik. Ek sit hier met 2 x probleme:

1. As ek die gewere op my naam wil he, moet ek n geregestreerde wapen versamelaar wees. Die gewere is oor die 100 jaar oud en ek het nie een wapen lisensie op my naam nie.

2. Ek kan dit nie deur die gewone kanale laat veilig maak nie want die gewere is oor n 100 jaar oud. Dit word as geskietkundige erfenis beskou.

So, indien iemand my kan help met soortgelyke ondervinding of my kontrak besonderhede kan verskaf met wie ek kan praat, sal ek bly wees.

Dit gaan vir my oor erfgoed en nie skietgoed nie.

Baard
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by 222 »

Baard

Kan die DFO jou nie help nie? Die man hier by ons is baie goed en help die mense net waar hy kan. Ek sal bietjie met hom gesels en jou laat weet
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ou gewere as erfstukke

Post by 222 »

Baard

Ons man s?:

1) Jy moet nut vir die wapen h?. Hy vra of mens nog rontes vir die wapen kry. Indien nie kan jy hom nie
    nie gebruik nie.
2) Deur hom in te handig het jy soort van klaar ges? dat jy nie nut het vir die wapen nie
3) Pad wat geloop moet word is:

Jy moet in aanraking kom met 'n versamelaars-klub. Hulle sal vir jou al die kreteria gee waaraan jy moet voldoen. Dit sal volgens die man :"amper so iets wees soos Toegewyde Jagters" wat jy sal moet deurloop.

As jy wel nog ammo vir die goete kry kan jy soos 'n normale persoon aansoek doen vir 'n lisensie die pyn gaan nou net by 2) l?.

PM my as ek nog kan help
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Post Reply