"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.

Post Reply
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by FanieVenter »

Middag Rupert.
Dankie vir die kompliment. Solank 'n man 'n plan het, is daar hoop!

Ek het ook my ou Falke 80 windbuks vinniger gemaak deur 3 Peugeot valve-springs in te sit. Hy fluit nou deur 'n kraai op 90 treë.

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by vlakvark1 »

FanieVenter wrote:Middag Rupert.
Dankie vir die kompliment. Solank 'n man 'n plan het, is daar hoop!

Ek het ook my ou Falke 80 windbuks vinniger gemaak deur 3 Peugeot valve-springs in te sit. Hy fluit nou deur 'n kraai op 90 treë.

Groetnis
Fanie Venter
Lyk my hier is n ORDENTLIKE geweersmid op die forum :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
vlakvark en bosvark Bvk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

Louis Louw wrote:Nog 'n goeie thread poer in sy moer >:D
Ja, hierdie fiktiewe Fanie Venter van Fraserburg het nou 'n goeie post besoedel met stro#t stories.
Hoop die moderators haal dit af!!
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by FanieVenter »

Pieter Willem Vorster.

My planne is die waarheid. Elke liewe een van hulle! Kom kyk gerus by my huis.

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

FanieVenter wrote:Pieter Willem Vorster.

My planne is die waarheid. Elke liewe een van hulle! Kom kyk gerus by my huis.

Groetnis
Fanie Venter
Skat jou adres in Fraserburg is Boom nr. 4, Tak nr. 3. :-\
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Chris Swart »

Oom PW
Moenie oordeel nie.

Ek is seker die man kan BEWYS dat hy werklik sy geweer so reggemaak het...

Fanie

Post vir ons 'n foto van jouself met daai roer...
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by JTM »

Cableties kan nie die recoil hanteer nie. Deesdae strip die goed as jy sommer vir dit kyk. Diy bly wel een van my gunsteling werks materiale.
Jannie Welman
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Tarzan »

Ja wragies oom pieter, ek is ook die nie die puntenerigse ou nie, maar dis vir my ook n bietjie dik vir n daler. Kan dit nog vat as jy in Afrika is en n nood repair moet doen, maar jy kan nie ernstig wees oor jag as jy sulke repairs as n goeie fix sien nie!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by mariusr »

Fanie ek hi jack nou hier want ek sien die manne gee jou gas! Maar as ek so na daai toestand van jou scope kyk ek neem aan dis een van daai cheap chinese modelle wat maklik krap dan sou ek nie soveel moeite gedoen het soos jy nie ek sou net cabel ties gebruik het of hoe sal net so goed werk vir daai lang skote!?
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jake1 »

Fanie, hoekom het jy nie pritt gevat om daai scope te plak nie?
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Andrew Leigh »

Fanie die volgende ding wat jy moet regmaak is dalk jou rangefinder.

475m kopskoot op Springbok, dit wil se jou geweer is in staat om 10mm groupeerings te skiet op 100m, en dit met a los scope. 90m vir n windbuks? Dalk is jou rangefinder foutief, kyk daarna.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by mariusr »

Jake1 wrote:Fanie, hoekom het jy nie pritt gevat om daai scope te plak nie?
Glo nie dit sal werk nie? Pratley putty ja! Die goed tel dan bulldozers op!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Capt. Yoda »

Jake1 wrote:Fanie, hoekom het jy nie pritt gevat om daai scope te plak nie?

Het nou amper van my stoel af geval soos ek gelag het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by LongWolf »

Andrew Leigh wrote:Fanie die volgende ding wat jy moet regmaak is dalk jou rangefinder.

475m kopskoot op Springbok, dit wil se jou geweer is in staat om 10mm groupeerings te skiet op 100m, en dit met a los scope. 90m vir n windbuks? Dalk is jou rangefinder foutief, kyk daarna.

in die nag geskiet ???????????????????

die pap is vir my net te dik.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by wlm »

Pieter Willem Vorster wrote:
FanieVenter wrote:Pieter Willem Vorster.

My planne is die waarheid. Elke liewe een van hulle! Kom kyk gerus by my huis.

Groetnis
Fanie Venter
Skat jou adres in Fraserburg is Boom nr. 4, Tak nr. 3. :-\

Fanie
Ek gaan een keer per week Fraserburg toe. Gee jou adres dan kom kyk ek en herstel jou naam in ere.
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by HennieC »

Hi julle.
Ek het op my Lyman 500 balkie skaal 'n naald vas geplak, Waar die zero merkie is nou kan mens die naald en merk op die balkie, baie beter gelyk kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by HennieC on Fri Aug 09, 2013 4:19 am, edited 1 time in total.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

HennieC wrote:Hi julle.
Ek het op my Lyman 500 balkie skaal 'n naald vas geplak, Waar die zero merkie is nou kan mens die naald en merk op die balkie, baie beter gelyk kry.
HennieC
Wil jy nie asseblief 'n foto van jou gadget plaas nie? Ek het 'n idee wat jy bedoel, maar dit sal net goed wees om dit te sien ook.
Groetnis
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jake1 »

HennieC wrote:Hi julle.
Ek het op my Lyman 500 balkie skaal 'n naald vas geplak, Waar die zero merkie is nou kan mens die naald en merk op die balkie, baie beter gelyk kry.
Hennie ek sal ook dit baie waardeer om 'n foto te sien, my lee skaaltjie wys ook nie so perfek nie.

Jake1
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Ek post hom sommer gou vir Hennie
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/IMAG0331_zpsd7be78be.jpg
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by HennieC »

Skies mense ek het die foto op gesit by my gadget.
Ongelukkig is dit nie baie duidelik nie.
Cobus se idee sal ook net so goed werk.
Dankie Cobus.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by LongWolf »

HennieC wrote:Skies mense ek het die foto op gesit by my gadget.
Ongelukkig is dit nie baie duidelik nie.
Cobus se idee sal ook net so goed werk.
Dankie Cobus.

Selfde plan . Net vanuit n ander perspektief . Met dieselfde resultaat . Hy werk nou beter.
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by HennieC »

Hallo.
Dalk nie 'n gadget nie maar wel 'n plan.
Superglue en koeksoda plak vreeslik.
Dit het gewerk om die naald op die skaal te plak.
Een druppel gom en sprinkel dan koeksoda bo-oor dit werk puik om enige ding te plak.


Nog 'n ding wat die lewe makliker maak.
Ek het 'n 7mm die wat ek die decapping pin laat af masjieneer het.
Dit word nou gebruik om primers uit te druk vir die 303 en 223 doppe.
Worry glad nie oor 'n vuil dop in die die nie.
Lekker dag vir almal.
Hennie.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

HennieC wrote:Hallo.
Dalk nie 'n gadget nie maar wel 'n plan.
Superglue en koeksoda plak vreeslik.
.
Yip, dit is so.....maar daars nog..
Sout en suiker vir growwe plak,
Sigaret-as vir baie fyn plak...
Basies enige "poeier" of korreltjie produk, fyn of grof werk baie goed saam met superglue
Last edited by Cobus(Cobb) on Fri Aug 09, 2013 12:02 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by LongWolf »

Cobus(Cobb) wrote:
HennieC wrote:Hallo.
Dalk nie 'n gadget nie maar wel 'n plan.
Superglue en koeksoda plak vreeslik.
.
Yip, dit is so.....maar daars nog..
Sout en suiker vir growwe plak,
Sigaret-as vir baie fyn plan...
Basies enige "poeier" of korreltjie produk, fyn of grof werk baie goed saam met superglue
Neewat in my boeke gaan hy deur as n gom-gadget want jy kan hom gebruik om op te vul en af te werk op enige opervlak.

So leer ons.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

HennieC
Hoe kompenseer jy vir die ekstra gewig van die naald aan die dwars armpie?

Groetnis
Post Reply