Foto Plasing

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Foto Plasing

Post by jaracal »

Nadat jy 'n rekening gratis by www.photobucket.com geopen het en jou foto opgelaai het sal jy sien op die regterkant is daar image links. wanneer die korrekte foto gekies is klick op die IMG code. Paste dit in die deel wat jy tik en dit sal die photo op die forum vertoon.
Image

Groete

Hoop julle kom nou reg.

Heinrich
Last edited by jaracal on Fri Jul 31, 2009 9:56 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Ambessa

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Ambessa »

Hallo Heinrich

Jou doring! Lyk my jy ken van te veel dinge. Regtig maklik, so lyk dit altans.

Ambessa
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by .220 Swift »

Dankie Francois

Met die link kon ek dit regkry om nou ook foto's te laai :) !

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Francois Marais »

Stofs

No Problem, altyd bly ek kan help.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Roelo »

Hoe kry ek die klein fototjie onder my naam oop myne gooi net n kruisie(soos die leeu onder Francois sin)
Geweldig man Geweldig
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by jaracal »

Hallo Roelo
Op jou profile link dit net na die foto op Photobucket. Onthou net dit moet klein wees om te wys.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Roelo »

Dankie Hein lekker om van jou te hoor lekker aand
Geweldig man Geweldig
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Louis102 »

 
Photobucket is deesdae baie sensitief vir foto's met bloed, diere wat seergemaak is, derms/ingewande en nou lyk dit my selfs vir gebreekte horings by kudu's.  Hulle verwar baie keer ons jagfoto's met diere mishandeling.  Om te voorkom dat hulle foto's "ban" ("verban" is seker die Afrikaans), stel ek voor dat jy jou Photobucket-album "privaat" katagoriseer.  Ek het my probleem met 'n verbande foto met hulle bespreek en die terugvoer was dat hulle nie aan privaat-albums sal torring nie.  Hulle wil egter nie sulke foto's op die "openbare"  blaaie toelaat waar enige iemand dit kan sien nie.  Blykbaar het hulle heelwat uiters sensitiewe gebruikers by Photobucket.

Om jou album "privaat" te katagoriseer, is daar 'n funksie waar jy kan ingaan om die "settings" van jou album te verander.  Moet egter nie jou foto's rondskuif, of na nuwe albums toe oorplaas nie, want dan is die foto's verlore vir die Forum.

Hoop dit help.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Monrique (SJ) »

Kerels help asb.

Ek het al foto's opgelaai maar photobucket maak nie soos ek wil he hy moet maak nie.  Ek wil weer  foto's copy om op die forum te sit, maar wanneer ek oor die foto gaan en regs kliek op die IMG code dan word hy nie bloy nie en kan nie copy nie.

Kan iemand my dalk help asb.?

Groetnis
SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Monrique (SJ) »

Ludwig

Thanks mater. Hulle is op.

Groetnis
SJ
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by DawieKotze »

Myne wil nie werk nie. Ek maak so en dan kry ek die boodskap...

ERROR!! Internet Explorer cannot read this webpage format.

HTTP 406 Not Acceptable!

Wat nou???
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Francois Marais »

Madako

Daar is n fout iewers, krap al van gisteraand af, het vir Photobucket en die forum se ouens mail gestuur, moet maar wag vir n antwoord, kry op die oomblik ook nie vir Jaracal in die hande om te hoor of hy dalk n setting of twee verander het. Kan maar net vra, wees aub geduldig, gaan dit probeer uitsort.

Sien selfs as jy n link wil post wat na iets op die forum verwys, kry jy selle ERROR.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by DawieKotze »

Dankie ou maat - maak so
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Louis102 »

Manne

Kan iemand hierdie nuwe foto-plasing ding vir Louis ook verduidelik?  Asseblief?  Ek sien geen van die foto's wat julle plaas nie, verstaan ook nie die plasing proses lekker nie. 

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by DawieKotze »

Louis

Net onder die "post" blokkie waarin jy tik, is 'n opsie vir "Additional Options". As jy daarop klik, sal jy sien dat daar: Attach ...........(spasie).......... en Browse staan.

Kliek op browse en selekteer op jou rekenaar die dokument of foro wat jy wil laai.

Indien die foto te groot is, moet jy dit eers "edit" en "compress" na laer pixels.

Hoop dit help!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Rooies »

MK

Verduidelik nou vir my daai edit en compress want ek kry  daai image is to big of so boodskap
dankie

r
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by DawieKotze »

Rooies

Jy moet die foto eers "downsize" deur die volgende te doen:

Regs klik op die foto en selekteer "edit"

Microsoft Office Picture Manager behoort oop te maak (as jy op MS werk)

Regs van die foto is 'n klomp opsies en die heel onderste een is "Compress Picture" Klik daarop.

Daar maak dan bo-aan 'n paar opsies oop onder die opskrif "Compress for:"  Klik op die "Web pages"

Klik "OK" weer onder aan blad en save die verandering.

As jy nou weer by jou post kom en deur die additional options proses gaan, behoort die foto te laai.

Om meer as een te laai, klik net "(more attachments)", maar let op die maks wat jy mag laai.

Hierdie proses vat pixels weg uit fotos en jy kan nie lekker vergroot nie (dit begin "blur") Maar tot tyd en wyl die emmer uitgesort is, help dit darem

Hoop dit help!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Louis102 »

madako wrote: Net onder die "post" blokkie waarin jy tik, is 'n opsie vir "Additional Options". As jy daarop klik, sal jy sien dat daar: Attach ...........(spasie).......... en Browse staan.
Nee, Madako/iemand anders, by my staan net "notify me of repllies", "return to this topic", "Don't use smilleys" ens.  Geen "attach" -opsie onder "additional options" nie, wonder af daar nie by my settings perongeluk verander is nie?  As iemand my kan help.  Ek kan ook nie die foto's wat julle pos (soos Cois se kruishare bv.) sien nie.  Help asb!!!
Goeie dade oortref goeie woorde.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by JOHANNIC »

Louis
Ek dink dis jou settings ???
Is jy dalk nog op die "ou" jaracal "look"kan dalk dit wees ???
Biebers
Need for speed >:D
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Louis102 »

Francois

Was op die "ou look", maar het reeds verander na "Jaracal Default Look" en dit help ook niks.  Het ook deur die setting op my profile gekyk, maar sien nie regtig wat verkeerd kan wees nie.  Kan "Rooisweis" van admin nie by my profile settings gaan loer nie, of is dit nie moontlik nie?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Francois Marais »

Louis

Ek sien photobucket werk nu weer, weet nie wat die fout by jou is nie, probeer dalk net weer om seker te maak.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Francois Marais »

Manne

Aangesien Photobucket nu weer werk, het ek die ATTACHMENT opsie nou weer disable. Na samesprekings met die baas homself, JARACAL, was dit goed gedink om nie met die attachments voort te gaan nie.........

Die moontlikheid dat wurms en derglike goete direk op die forum gelaai word is goed en die fotos wat attached word gebruik forum spasie en kan die forum oor die lange duur stadig maak en ook tot gevolg he dat ons gouer n groter spasie moet aanskaf om de forum op die lug te hou.......

SO, gebruik AUB maar weer die langpad van PHOTOBUCKET........
Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by erx »

Dankie Jarracal, kom nou mooi reg met die fotos na die tutorial!

Groete
erx
Jeff
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Jul 31, 2010 10:47 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by Jeff »

Dankie Heinrich
Ek sal nog my bes probeer,dalk kry ek dit nog reg,nog agter die klip hier
Groete Jeff
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Foto Plasing "Tutorial"

Post by tripodmvr »

Maak rekening oop by photobucket en laai foto op na 'n album. Jy moet nou die verwysing (adres) kry van die foto wat jy wil plaas. Dit gebeur wanneer jy jou muis op die foto hou. Kliek op die regterkant van die IMG kode en hy sal wys dat dit gekopieer is. Gan nou na die post wat jy wil skryf en regskliek daar en paste die foto. 'n Kode sal nou as een lyn verskyn wat die verwysing na die posisie van die foto is. Daarna kan jy jou boodskap skryf. Hoop dit is duidelik genoeg.

Let net dat dit makliker is om die fotos kleiner te maak en dan op photobucket te plaas. Vinniger oplaai en gee dan nie foutboodskap dat die beeld te groot is nie.

Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply