Hi Manne
Het enige van julle so 'n outjie in die kluis? Ek wil bitter graag vir my een aanskaf maar sal graag by jul wil hoor hoe julle hom ervaar?
Ek lees graag julle advies.
Groete
Benman
Remmington Model 700 sendero; 300 win mag
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Remmington Model 700 sendero; 300 win mag
Skiet raak en praat die waarheid...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Remmington Model 700 sendero; 300 win mag
Benna
Ek het nie geld om een te koop nie, maar daar word gereken dat dit een van die akkuraatste gewere "van die rak af" is. Ek het darem n 700 Magnum aksie, kolf en loop baie billik in die hande gekry, en een gebou vir omtrent die helft wat n SENDERO kos, hoop hy skiet net so mooi soos n sendero.............. BTW ek lees oppi USA forums die manne kla oor die nuwe Remington's se akkuraatheid, weet nie hoeveel water dit dra nie.
Mooi loop
Francois

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Remmington Model 700 sendero; 300 win mag
Benman,
Ek het laasjaar 'n 270 remington Sendero by 'n maat se winkel gekry met teleskoop (6-24 x 44 Beach & Laumb). Ek wag nog vir die lisensie. Hierdie is die gebloude modelle, die ou het ge oorsee, klink of hy darem so paar kompetisies met hom gewen het.
Ek sal laat weet hoe hy vaar as ek hom gekry het.
Kalahari Groete

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Remmington Model 700 sendero; 300 win mag
Dis hoe hy lyk!

Mooi ne?
Kalahari Groete
Hein

Mooi ne?
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
hagar
Re: Remmington Model 700 sendero; 300 win mag
Ek het n 25/06 en n 7mm magnum Sendero, ek het beide van hulle in 1998 gekoop (cheap! $500 en $525)by n winkel wat die deure toegemaak het. Die 7mm het op 1000 tree geskiet dat die buile huil, ek kon lag lag die 6 duim spotter raakskiet wat hulle die teiken mee merk. Ek het ook 2 jaar in n ry ons jagklub in Arizona se langafstand kompetisie gewen, met n groep van so om die 3 duim op 500 meter, een jaar met die 7mm en die ander jaar met die 25/06. Die 162 AMax patroon is n puik punt vir regte langafstand skiet, hy sal enige 308 ore aansit op 1000 tree, as jy hom en die .308 155 Amax begin teen 1000 meter/sekonde, sal die 162 meer energie en spoed op 1000 tree het as die 155 op 600.
Ek kry deesdae nie meer kans om my jag en ongedierte gewere te skiet nie, so ek het lank laas met hulle geskiet, maar hulle is 2 van die laaste gewere wat ek ontslae van sal raak. En ek sal hulle nie ruil vir n nuwer Remington nie.
Deesdae skiet ek highpower hier in die "states", dit is soos ons ou dienskiet in die weermag. Het goed gedoen tot so n paar jaar terug en my oge begin pla het. Deesdae kan ek net n M1 Garand nog redelik skiet. Ons skiet ook R1 kompetisies en valplaat kompetisies waar die R1 gat skop, uit omtrent 15 kompetisies wat ons gehad het, is dit seker 12 keer met n R1 gewen. En dit teen AR15's, M14's en dies meer.

Last edited by hagar on Tue Jul 20, 2010 6:42 pm, edited 1 time in total.