Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Manne wat belangstel, Taffie gee weer n kursus tussen Potch en Ventersdorp die naweek van 23Augustus.
Belangstellendes kan vir Willem kontak by 079 516 4999 vir meer inligting of myself 082 77 23235
Groete
Blok
Belangstellendes kan vir Willem kontak by 079 516 4999 vir meer inligting of myself 082 77 23235
Groete
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Geno
Hoor maar by die man anders reel ek weer die chalets by die wildkamp is so 30km van waar hy is. Weet hy se sy lokaal kan maklik 100manne vat vir kursus self en blykbaar weet hy ook van n lodge of twee.

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Blok, gaan jy daar wees en wat is die kostes?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
James Wilson wrote:Blok, gaan jy daar wees en wat is die kostes?
James kostes moet jy maar by Willem self hoor maar behoort maar die gewone tarief te wees ek dink dit is R1200 of R1500 nie seker nie. Ek glo ek sal daar wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Ek dink ek sal ook wil gaan.
Laat weet maar al die besonderhede.
Groetnis
Laat weet maar al die besonderhede.
Groetnis
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Ek het nog hier 'n ding vir Taffie, as iemand van hier (VDBP/VEREENIGING) af gaan laat weet asb.
Sal my bes probeer om die keer dit te maak, dis ongelukig nou te gvaarlik by my om enigsins lang termyn beloftes aan te gaan...
Groetnis
Sal my bes probeer om die keer dit te maak, dis ongelukig nou te gvaarlik by my om enigsins lang termyn beloftes aan te gaan...
Groetnis
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Freek ek gaan kyk of ek kan tyd maak om die kursus by te woon en bly in secunda. As ek kan gaan dan kan ons reel om mekaar iewers te kry dan kan ek die pakkie saam vat.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Sal gaaf wees, baie dankie. Laat weet as jy reg is, PM of kontak my op 082 agt7agt5twee0agt.
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Die kursus kos R1500 dit sluit 'n cd en 'n aand in die veld in saam met oom Taffie. Hier is 'n Lodge naby my waar die manne kan slaap.
kontak my vir nog inligting. Willie 079 516 4999
Groete
kontak my vir nog inligting. Willie 079 516 4999
Groete
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Willie G
Hoe laat sal dit begin die Vrydag?
Hoe laat sal dit begin die Vrydag?
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Ons beplan om so rondom 2uur te begin
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Middag.
Sal die CD speel op my bakkie se radio? Ek is hard opsoek na 'n nuwe CD.
Groetnis
Fanie Venter
Sal die CD speel op my bakkie se radio? Ek is hard opsoek na 'n nuwe CD.
Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Willie.
Sit asb die volledige details van die kursus hier sodat almal wat belangstel dit kan sien.
Datum
Tyd
Program
Waar slaap wie en nommers
Wat kos die kursus
Wat kos slaap plek
Waar is dit presies
Wie maak kos en wat word daar geeet
Mag jy drink en hoeveel
Sit sommer nog inligting by as jy dink die manme moet dit weet
Sit asb die volledige details van die kursus hier sodat almal wat belangstel dit kan sien.
Datum
Tyd
Program
Waar slaap wie en nommers
Wat kos die kursus
Wat kos slaap plek
Waar is dit presies
Wie maak kos en wat word daar geeet
Mag jy drink en hoeveel
Sit sommer nog inligting by as jy dink die manme moet dit weet
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Middag aan al die manne
Kursus aangebied deur Oom Taffie
DATUM
Die kursus is 23 en 24 Aug 2013. So 14km uit Ventersdorp en 34km uit Potchefstroom
TYD
Ons begin on 2uur vrydag middag
SLAAP PLEK
Naleloudi lodge is 3km van die kursus af, die kontak nr: 083 286 3831. Dit kos van R120 tot R200 p/p/nag
KURSUS GELDE
R1500 dit sluit 'n cd van oom Taffie in en 'n praktiese nag skiet.
ETES
Al wat jy bring is vleis vir 2 aande res word voorsien, eie glas en drinkgoed. ''Daar sal ook 'n kontant kroeg wees''.
Die kursus dek so te sê alles van jakkals jag. Oom Taffie behandel sy roep klanke,en behandel al die jakkalse se gewoontes. HY gaan wys ons self hoe hy hulle in roep op 'n nag rit.
As daar nog vrae is kontak my gerus by 079 516 4999
Dankie Willie Geldenhuys

my kursus dep betaal en blyplek is gereel.
Kan enige iemand wat al op die kursus was aanbeveel wat n mens moet saam vat? Soos bv mens se roeper, het al gehoor daar is manne wat weet hoe om daai lightforce ligte mooi in te stel (myne is nog soos ek dit gekoop het) en ek het 'n Garmin Etrex30 gps en sal wenke oor hoe om die gps ten volle te gebruik baie waardeer. Daai is nou vir jou 'n ingewikkelde stuk toerusting daai of ek word net oud!

Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Jy kan daai lig roeper ens bring, as jy nie weet hoe om hulle te gebruik nie sal daar virseker iemand wees wat jou mooi sal kan help.
Vat ook maar n notepad en pen saam jy gaan meer as genoeg notas neem.
Vat ook maar n notepad en pen saam jy gaan meer as genoeg notas neem.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Wat is die kostes vir veteraan kursusgangers?
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Geno wrote:Wat is die kostes vir veteraan kursusgangers?
Geno ek praat dalk uit my beurt hier maar seker soos met al die ander male, as jy een kursus by Taf gedoen het is almal daarna grates net die onkostes van kos, verblyf ens. ens.
Mag dalk verkeerd wees Willem sal seker kan se
Last edited by BLOK on Fri Jul 26, 2013 10:34 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Ek het dit ook so, Blok.
Willem, kom in?
Willem, kom in?
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
G&G is besig om na hulle datums te loer. As ons bywoon, kan ons soos met die vorige kursus op split met die demo.
Nuwe kursusgangers saam met Taffie, en veterane op een van G&G se lorries.
Dit help om nie so baie manne op een bakkie te hê nie. Wat reken julle?
Nuwe kursusgangers saam met Taffie, en veterane op een van G&G se lorries.
Dit help om nie so baie manne op een bakkie te hê nie. Wat reken julle?
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Geno wrote:G&G is besig om na hulle datums te loer. As ons bywoon, kan ons soos met die vorige kursus op split met die demo.
Nuwe kursusgangers saam met Taffie, en veterane op een van G&G se lorries.
Dit help om nie so baie manne op een bakkie te hê nie. Wat reken julle?
Is maar hoie ek en Taf gereel het, hy het ook genoem omdat dit twee dag kursus is ons dalk meer as een aand moet uitgaan saam hom in kleiner groepe. Ek reken hy wil ons ook seker n triek of twee met n skelm jakkals leer. hahaha
Ons kyk maar hoevel manne skryf in nader na die tyd of die dag met die kursus
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Dankie Blok,
Ek het nou al n paar keer gaan skiet saam ervare manne en nou al 2 keer op my eie met goeie sukses maar voel n kursus gaan my net help om dit nog beter te kan doen.
Geno Daai idee om die groepe kleiner te maak klink na n baie goeie idee.
Ek het nou al n paar keer gaan skiet saam ervare manne en nou al 2 keer op my eie met goeie sukses maar voel n kursus gaan my net help om dit nog beter te kan doen.
Geno Daai idee om die groepe kleiner te maak klink na n baie goeie idee.
Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Geno
As jy al 'n kursus van oom Taffie gedoen het is die wat daarop volg gratis.
Daar sal net 'n bedrag wees vir die kos maar sal dit uit werk en jul laat weet.
Die plan is reeds om 2 aande uit te gaan. Die plek is groot genoeg om 2 bakkies op een aand uit te stuur.
Die opkoms van die kursus is baie goed so ek glo ons sal die groepe kleiner maak.
Laat eet as daar nog vra is.
Groetnis Willie

Chrisjan
Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus
Hi willie, Ek sal ook as veteraan wil bywoon, laat weet asb die kostes. My bakkie en toerusing is ook beskikbaar.