Motiverings briewe

Post Reply
Marthinus Erasmus
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Jul 17, 2013 2:10 pm

Motiverings briewe

Post by Marthinus Erasmus »

Ek het n 30 06, 303 en n 357 Mag rewolwer waarvoor ek wil aansoek doen. Was by
Roodepoort SAP met al my dokumentasie. Dit sluit in Toegewyde Jagter en
Toegewyde Sportskut, endosment van SAJWV en die bevoegtheids sertifikate.
Toe se die dame daar my motivering moet ten minste n A4 bladsy lank wees.
Wat skryf ek?
Ek het tans 'n lisensie vir 'n .22 LR
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Motiverings briewe

Post by mariusr »

Skryf net "brag"brief van jou self waar jy al gejag het en hoekom jy die gewere wil he en wat jy wil jag ens!kan ook so paar jag fotos by sit en getuigskrif van waar jy al gejag het!so maklik soos dit! ++>:
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings briewe

Post by SV MAD (Henk) »

Wat marius se, baie goeie raad!
ek soek nog wapens...
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Motiverings briewe

Post by mariusr »

Jy kan die 357 revolwer ook motiveer vir jag doeleindes!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Motiverings briewe

Post by Beretta »

Probeer n R 200.00 noot dit lyk vir my is die nuutste of die beste motivering.Daar is geen wet wat se dit moet n A4 bladsy wees nie. Dit begin nou werklik in n surkis ontaard. Ek wens net hulle wil besef dat die stelsel nie werk nie asook die organisasies wat hulle ondersteun. Want hulle soos die voorbeeld nou van n A4 bladsy genoem is is nie n wet nie.
Beretta
Post Reply