trail kamera
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
trail kamera
is hier dalk iemand wat kennis het van die ranger kameras,ek sien hulle het n model wat r1300 kos maar dis seker nie die beste nie.ek hoor graag van julle
Last edited by johans on Sun Jul 14, 2013 8:11 pm, edited 1 time in total.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: tail kamera
Johans.
Ek het n ranger, met n "on board" screen en 8 megapixle kamera, asook met die kamofleering. Moet eerlik wees en se dat dit uitstekend werk vir my. Ek het nie kennis van die ander tiepe wat op die mark is nie, oor daai een al my 'expectations' na kom. Kwaliteit fotos en battery lewe kan ek jou verseker. N vriend het ook een,maar sonder die skerm op die eenheid, al downfall is dat hy memory card moet uithaal en dan na sy laptop neem om tesien wat is afgeneem. Overall, vir daai prys dink ek dit is n goeie koop. Jy kan altyd n digitale kamera saam neem en so doene die memory kaart daarin sit om tekyk na die fotos.
Natuurlik met kameras, hoe hoer die mega pixle, hoe beter kwaliteit foto...
Is dit sy prys nuut of 2e hands??

Re: trail kamera
dankie vir jou reply polla.die r1300 een wat ek gesien het is nuut,maar dis die heel basiese model,dink hys maar 5megapixels.ekt al gehoor mense koop 2 memory cards dan ruil hulle dit net as jy by die kamera kom