QuickLoad Download
-
martindut
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Mar 02, 2012 4:10 pm
QuickLoad Download
Is daar iewers 'n website waar ek QuickLoad kan koop en sommer download, of moet mens die CD he? Ek wil nie wag vir die CD om via die pos te kom nie, dit vat hopeloos te lank.
Dankie en Groete
Dankie en Groete
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: QuickLoad Download
dit is net cd. vat so 2 wke. jy sal niks in daai tyd oorkom nie.
mooi loop
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
-
martindut
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Mar 02, 2012 4:10 pm
Re: QuickLoad Download
Dankie Cassie, dan sal ons maar moet wag en hoop ek kom niks oor nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: QuickLoad Download
martindut wrote:Dankie Cassie, dan sal ons maar moet wag en hoop ek kom niks oor nie.
stuur vir Dillon 'n email, die klong het my lekker gehelp.Ed Dillon [eddillon@neconos.com]
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: QuickLoad Download
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
martindut
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Mar 02, 2012 4:10 pm
Re: QuickLoad Download
Dankie vir die inligting. Ek sal hulle kontak.
Groete
Martin
Groete
Martin
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: QuickLoad Download
Wat kos Quickload nou.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: QuickLoad Download
sjoecassie_calvinia wrote:baie duur... 198dollar
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: QuickLoad Download
S&O het weer gekry. R2200
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: QuickLoad Download
ja, net toe ek al die moeite doen. ek spaar darm 200randJacques222 wrote:S&O het weer gekry. R2200
HOU HOM DAAI DIKTE