Soos ek in n vorige post enoem het - ek sit nou met n klomp pragtige hondjies. Daar is baie vrae - goed wat ek moet by leer.
Het nou al heelwat gehoor en het nog vrae.
1. Ek moet die hondjies ontwurm - Wat kan ek vir hulle gee. (daar is 10 van hulle)
2. Inenting kan ek self ent en wat kan ek spuit. Waar bekom ek die entstof.
3. Ek gaan nie al die hondjies hou nie - die kinders wil maar kan nie - lol hoe bepaal n mens die waarde van die hondjies - die ma is lemon beagle en die pa english pionter.
sal alle inligting waardeer
Honde behandeling.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Honde behandeling.
Die ontwurming spuit jy saam die entstof op 6 weke.Dit is 2 botteltjies met n vloeistof en poeier in.ontrek die vloeistof uit die een botteltjie en spuit in die poeier botteltjie in dat hul goed meng.trek dan nou weer die mengsel in die spuit in en ent die hondjie net agter die kop in sy nekvel in.vryf die vel voor die tyd so bietjie dat hy losser is.pasop vir te diep spuit.By veearts in die stede vra hul tot R300 per hondjie vir die mengsel.Ek het sommer by n vee medisyne rep gekry vir R70 per mengsel.
Neem al jou kostes in ag-
hondjies voer vir 10 weke
,entstof,
veearts koste,
jou pantoffels wat hul op gevreet het.
en dan sit jy vir jou iets by.
Dit is moeilik om gemengde honde te verkoop veral omdat hul so baie is.Al is hul ouers uitstekende honde koop meeste mense maar honde vir troeteldiere vir kinders.doelgerigte honde soos spoor,wag,jaghonde is eienaar spesifiek en die tipe mense betaal maklik vir n goeie hond.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Honde behandeling.
baie dankie maat vir die inligting nou net om n rep te kry waar ek die medikasie kan koop - R700 is baie beter as R3000junglejulian wrote:Die ontwurming spuit jy saam die entstof op 6 weke.Dit is 2 botteltjies met n vloeistof en poeier in.ontrek die vloeistof uit die een botteltjie en spuit in die poeier botteltjie in dat hul goed meng.trek dan nou weer die mengsel in die spuit in en ent die hondjie net agter die kop in sy nekvel in.vryf die vel voor die tyd so bietjie dat hy losser is.pasop vir te diep spuit.By veearts in die stede vra hul tot R300 per hondjie vir die mengsel.Ek het sommer by n vee medisyne rep gekry vir R70 per mengsel.