Hi Manne,
Nico Harris het gevra dat ek die fotos van sy monster wild boar laai:
https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-20121128-00128.jpg
https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-20121128-00130.jpg
https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-20121128-00129.jpg
https://dl.dropbox.com/u/65759801/DSC_2859.jpg
Groot Wild Boar
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Groot Wild Boar
Last edited by DWB on Mon Mar 10, 2014 6:58 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Groot Wild Boar
Dankie Deon!
Manne die is een van my mak europese bosvarke. Die beer is so 6 jaar oud. Hy het ongeveer so maand terug uitgebreuk uit die kamp waar ek hulle hou en baie vinnig baie wild geword. Na 3 weke se soek het ons hom laas donderdag gekry. Ek het hom vir 3km in die berge gevolg- as hy jou sien dan sleep hy! Ek het op die ou einde n skoot in die hardloop gewaag op so 150m. Die 250gr accubond uit my 9.3x62 het hom op die boud geslaan en gepenitreur tot in die vitals dis ongeveer 1m. Die koeel het 80% van sy oorspronklikke gewig gehou. Die skoot het hom lank genoeg laat le om hom op 80m n kopskoot te gee. Die vark se vol gewig was oor die 200kg (skaal kan net tot op 200kg weeg!!) en hy het 123kg uigeslag!! Op al die wildboar dvds en goed wat ek al gesien het is die swaarste 160kg- so hierdie outjie was n monster!!
groete
Nico

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Groot Wild Boar
Geluk Nico, dit is een vir n Magnum artikel
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Groot Wild Boar
Nice een Nico...
Hoe maak die bosvarke?
Seker nou stil nou dat dit begin reen het...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Groot Wild Boar
+1James Wilson wrote: Geluk Nico, dit is een vir n Magnum artikel
Monster van 'n vark daardie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Groot Wild Boar
Dankie manne!
@ Gehard
Ja na die reen is die varke baie stil! Daar is baie ouens by ons wat bait en ek weet nie van een wat geskiet is in die laaste twee maande nie!!
groete
nico
@ Gehard
Ja na die reen is die varke baie stil! Daar is baie ouens by ons wat bait en ek weet nie van een wat geskiet is in die laaste twee maande nie!!
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Groot Wild Boar
Goeie MiddagNico Harris wrote:Dankie Deon!
Manne die is een van my mak europese bosvarke. Die beer is so 6 jaar oud. Hy het ongeveer so maand terug uitgebreuk uit die kamp waar ek hulle hou en baie vinnig baie wild geword. Na 3 weke se soek het ons hom laas donderdag gekry. Ek het hom vir 3km in die berge gevolg- as hy jou sien dan sleep hy! Ek het op die ou einde n skoot in die hardloop gewaag op so 150m. Die 250gr accubond uit my 9.3x62 het hom op die boud geslaan en gepenitreur tot in die vitals dis ongeveer 1m. Die koeel het 80% van sy oorspronklikke gewig gehou. Die skoot het hom lank genoeg laat le om hom op 80m n kopskoot te gee. Die vark se vol gewig was oor die 200kg (skaal kan net tot op 200kg weeg!!) en hy het 123kg uigeslag!! Op al die wildboar dvds en goed wat ek al gesien het is die swaarste 160kg- so hierdie outjie was n monster!!
groete
Nico
Ek sien jy gebruik die 250 gr accubond in jou 9.3 x62, Ek het sopas vir my 'n klompie gekry, kan jy asb. vir my vertel hoe hulle werkverrigting is, en met herlaai waarmee het jy sukses gehaat daar is so baie verskillende kruitte dat ek nie weet watter een om te gebruik nie, wil die accubonds gebruik vir die bietjie langer skote.
Dankie vir die moeite
groete
Flip