Inside waistband holster

Post Reply
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Inside waistband holster

Post by Beretta »

Piet
As die yank polieste jou vat vat hulle jou netso met of sonder broek jy moet maar jou klere laat kom.
Berettta
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Inside waistband holster

Post by Geno »

Fobus holster gewees?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Inside waistband holster

Post by G-force »

Geno wrote:Fobus holster gewees?
Klink dalk so.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Inside waistband holster

Post by Ratel »

G-force wrote:
Geno wrote:Fobus holster gewees?
Klink dalk so.
Ek ken van daai swade/canvas inside waist holsters as dit was wat jou kollega gedra het. Glad nie my koppie tee nie. Ek het altyd die bikini holster verkies aan die buitekant. Ek is baie tevrede met my Fobus paddle holster vir my Glock. Hy kom ook glad nie saam met die wapen uit soos baie ander swade/canvas holster nie. Het die naweek IDPA geskiet sonder enige probleme.
Maak 'n verskil
Post Reply