Thumbhole kolf
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Thumbhole kolf
Hi hoop iemand sal my kan help .
Ek is opsoek na n thumbhole kolf vir n Musgrave Mod 80 K98 aksie , sal mens kan kry en waar ?
Dankie Sakkie
Ek is opsoek na n thumbhole kolf vir n Musgrave Mod 80 K98 aksie , sal mens kan kry en waar ?
Dankie Sakkie
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Thumbhole kolf
Sakkie jy kan vir Ian Fraser of Ockert Botha in die Kaap skakel.As jy nie hulle nr het nie kan jy my skakel.
Groete
Andries du Toit
Groete
Andries du Toit
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Thumbhole kolf
Andries
Kan jy asb vir my hulle nommer stuur , ek is in die Paarl so sal help as hulle in die kaap omgewing is.
Dankie Sakkie
Kan jy asb vir my hulle nommer stuur , ek is in die Paarl so sal help as hulle in die kaap omgewing is.
Dankie Sakkie
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Thumbhole kolf
0828225158 Ian Fraser.Sakkie jy het al by my by Wynland geskiet.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Thumbhole kolf
Sakkie Rust
'n Goeie kolf en waarde vir geld, kontak J.C. van Niekerk. Sel:0827889043.
Groetnis
'n Goeie kolf en waarde vir geld, kontak J.C. van Niekerk. Sel:0827889043.
Groetnis
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Thumbhole kolf
Dankie vir julle hulp , sal bietjie by die manne luister.
Sakkie
Sakkie
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Thumbhole kolf
Sakkie
Wat van ons eie Beyers hier op die forum, man maak tog self mooi kolwe.
Gaan kyk maar na die al in 2013, elders is ook al klomp wat hy gemaak het.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=17752
Wat van ons eie Beyers hier op die forum, man maak tog self mooi kolwe.
Gaan kyk maar na die al in 2013, elders is ook al klomp wat hy gemaak het.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=17752
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Thumbhole kolf
Dankie Blok
BLOK wrote:Sakkie
Wat van ons eie Beyers hier op die forum, man maak tog self mooi kolwe.
Gaan kyk maar na die al in 2013, elders is ook al klomp wat hy gemaak het.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=17752
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Thumbhole kolf
Naand Beyers
Sal jy n kolf kan maak vir n Musgrave Mod 80 .308 ? Wat sal die koste wees ?
Sakkie
Sal jy n kolf kan maak vir n Musgrave Mod 80 .308 ? Wat sal die koste wees ?
Sakkie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Thumbhole kolf
Dis bietjie verwarrend, mod80 en k98 is twee verskillende aksies?
Groetnis
Groetnis
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Thumbhole kolf
Ja jammer Armand
Na n bietjie navorsing het ek agter gekom die 2 verskil. Dit is n Mod80 .380
Sakkie
Na n bietjie navorsing het ek agter gekom die 2 verskil. Dit is n Mod80 .380
Sakkie
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Thumbhole kolf
Oom Pieter
Hoor oom het n kolf by Jc laat maak , wat het die kolf gekos ?
Sakkie
Hoor oom het n kolf by Jc laat maak , wat het die kolf gekos ?
Sakkie