Dis lekker in die nag vir man in die stoel om met drywer te praat, asook om te help soek vir dooi jak en roeper uit te sit...ek het 4 verniet bekom wat nog mooi werk behalwe vir die chargers...ek moet nou elke een apart laai, maar hetnie 'n "full charge indicator" liggie nie..
Hoe lank moet hulle charge? hoe kan ek hulle voltage check? Hoe lank kan hulle lê voor hulle nog reg werk?
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/bth_IMAG0240_zps8df9db15.jpg?t=1370302144
Cheers
Walki talkies
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Walki talkies
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Walki talkies
cobus watse maak is dit?ek sou se so 4ure max.dis maar hoe lank myne vat tot hulle vol is
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Walki talkies
Motorolla
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Walki talkies
Plaas my n foto vanjou laaier ek het nog so paar laaiers, ek het nie meer die radios nie dlak kan hulle werkCobus(Cobb) wrote:Dis lekker in die nag vir man in die stoel om met drywer te praat, asook om te help soek vir dooi jak en roeper uit te sit...ek het 4 verniet bekom wat nog mooi werk behalwe vir die chargers...ek moet nou elke een apart laai, maar hetnie 'n "full charge indicator" liggie nie..
Hoe lank moet hulle charge? hoe kan ek hulle voltage check? Hoe lank kan hulle lê voor hulle nog reg werk?
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/bth_IMAG0240_zps8df9db15.jpg?t=1370302144
Cheers
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Walki talkies
Ek het intussen reggekom...uit die 8 herlaaiers, werk net 2, en net 2 uit die 4 radios laai nog, so ek ruil net die batterye en vat 2 spaar veld toe...1 stel batterye hou darm tot baie laat nag..
Dankie vir jou moeite
Dankie vir jou moeite
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Walki talkies
Bly jy het reg gekom maatCobus(Cobb) wrote:Ek het intussen reggekom...uit die 8 herlaaiers, werk net 2, en net 2 uit die 4 radios laai nog, so ek ruil net die batterye en vat 2 spaar veld toe...1 stel batterye hou darm tot baie laat nag..
Dankie vir jou moeite
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm