Middag manne
Wie kan my meer vertel van hydro-graphics wat dit is en hoe duursaam dit is. dit wil vir my voorkom of dit permanent is, kan dit met ceracote vergelyk of nie?In Kaapstad is daar so n plek wat dit doen en hulle het baie mooi patrone. Hier is n link:http://www.hydro-graphics.co.za/index.html
dankie
Bullseye.
HYDRO-GRAPHICS VS CERACOTE
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: HYDRO-GRAPHICS VS CERACOTE
Ek het my vrou se Glock laat film dip....is dit die selde as Hydrographics?Ek sal nie weer nie.Die film maak hom te glad,is te dik en vat al die stipling ensv van die geweer af.Cerakote baie beter,dunner,mooier en hou baie lank.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
bullseye
Re: HYDRO-GRAPHICS VS CERACOTE
Dankie G-force Ek dink dit het seker iets met water te doen (hydro).As die film te dik is kan dit probleme veroorsaak want dan gaan parte nie pas nie ,weet nie dink maar so.Sal maar ceracote roete gaan weet net nie of hulle enige patroon camo kan doen nie?
groete
Bullseye.
groete
Bullseye.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: HYDRO-GRAPHICS VS CERACOTE
Ja hulle kan enigeiets doen!Piet by Numenor is baie kunstig en doen n wonderlike job met cerakote.Soek op facebook as jy het "Piets Cerakote page" of so iets.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
bullseye
Re: HYDRO-GRAPHICS VS CERACOTE
Ek het Piet se besonderhede , weet jy dalk hoe lank dit vat om geweer te ceracote wat ek bedoel kan dit in n dag gedoen word of sal ek moet oorslaap in Pretoria.Moet ek geweer klaar in parte he of heel?
Bullseye.
Bullseye.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: HYDRO-GRAPHICS VS CERACOTE
Hulle sal kan strip.Eendag is nie genoeg nie veral as jy baie detail wil he.Na verf word dit ook liggies bebak.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
