Algemeen vir norms en standaarde.
-
Ambessa
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Hallo Hein
Dankie vir die info oor die vergadering.
Daar is nou groot roeringe binne die boeregroeperings (in elk geval sekere groeperings). Ongelukkig word individue onnodig opgecharge!
Verdere verwikkelinge word van Maandag tot Woensdag deurgevoer.
Daarna word dinge glo gemik vir 11, 19 en 20 Maart 09.

projag
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Hein
Ek vra weer: Jakkalse in aanhouding. Dieretuine met klein kampies -- teel hulle aan ??

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Projag
Jammer dat ek nie jou vraag geantwoord het nie. Ja hulle doen, van die kampe is 5ha groot maar ek weet nie wat die grootste kampe is nie. Die area in Bloemhof as ek dit korrek het is, deel van 'n natuur reservaat.
Ambessa
Julle is mos in die ideale plek om met die navorsing te begin, omgewings-sake, Landbou en die Agri-vereenigings kan mos fondse bewillig vir die belangrike werk. Dan kan julle die jagters en boere ook intrek. Dink jy nie 'n navorsings kommissie/span moet gestig word nie. Bool Smuts en andere kan ook betrek word om dit aanvaarbaar en kredietwaardig te maak. As die korrekte feite op die tafel gesit word met kontroles ens kan niemand mos daarteen stry of veg nie. Daar kan mos vinnig besluit word watter navorsing eerste gedoen moet word.
Ons het almal vooropgestelde idees wat van afleidings gemaak is want daar is geen werklike wetenskaplike bewyse daarvoor nie. Soos ons redeneer klink dit logies maar is dit onlogies vir ander, net feite met navorsing kan die persepsies swaai maak nie saak watter kant van die tou 'n ou trek nie.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Om te meet is om te weet, maar om 'n siening te verander, die vet weet is van meet af moeilik.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
You are a poet and don't even now it, of gaan jy my ontnugter en s? jy is 'n digter 
Groete
Hein
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
projag
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Jaracal
Dankie -- Ek glo jy weet waarheen ek op pad is.
Goed as hulle in klein 5 hektaar kampies, ens. in dieretuine en in aanhouding aanhou met aanteel -- jy s? nie hoe groot die werpsels is nie --- hoekom sal hulle dan ophou aanteel in toegekampte plase of jakkalsbewoonde gebiede waar elke paar 100, 200 hektaar of wat ookal het.
Ek dink dus daardie teef of die ou reun waarvan jy praat was onvrugbaar.
Ek glo dat mense te maklik 'n spesifieke situasie sonder meer as die gewoonte of karakter aanvaar sonder werklik deeglike ondersoek en toetsing. Het ook die gevoel dat een of ander geleerde ou 'n brainwave gekry het en nou word dit sommer die ewigdurende werklikheid.
As jy weet s? vir ons die grootte van werpsels in aanhouding?
Is hierdie jakkalse in aanhouding al getoets om te bepaal hoeveel vroulike eierselle afgeskei word en te bepaal of voeding 'n rol speel. Wat van die reun?? Tot tyd en wyl die teendeel bewys word glo ek dat die beskikbaarheid van voeding die stimulus is met vrugbaarheid en werpselgrootte.

Hallo Jaracal/projag/Christo/LMB/rednat/yalair/ en almal
Die vrae wat gevra word en die stellings wat julle maak moet almal nagevors word.
Dit is baie moeilik om wetenskaplike feite van oorlewering te skei, meer so wanneer ons by hierdie slimme hondjie, neef rooijakkals kom.
Dit is wat ek gister bedoel het met die stelling: die rooijakkals se gedrag is nie meer soos dit in die boeke beskryf word nie! Ja, ons beplan om met die samewerking van van veral boere en jagters vinnig meer oor die sosiale gedrag van hierdie oulike diertjies uit te vind.
Daar word elke nag honderde (dalk is dit baie meer?) rooijakkalse in die land geskiet. Op hulle beurt verskeur en dood hulle baie stuks vee (skaap, bok, bees en wild). Ook hierdie getalle en waar dit plaasvind is grootliks onbekend? As na die gesprekke van boere en jagters geluister word klink dit asof rooijakkalse die oorhand het. Toegegee, daar is heelwat gevalle (plase) waar die impak verminder word deur kundige en ervare jagters. Die vraag is egter hoeveel die gevalle van die land uitmaak? Niemand weet nie?
Tensy bogenoemde inligting spoedig bymekaargemaak EN GEBRUIK WORD om sinvolle roofdierbestuur in die land toe te pas, is ons besig om onsself te bluf! Ek weet die skote gaan nou klap - maar lees eers klaar. Glo my, ons moet nou vinnig beter begin doen. Diegene wat dink daar sal nie meer plek vir hulle wees in hierdie plan nie, het ek nuus! Julle vaardighede, ervaring en toegewydheid is van onskatbare waarde. Meganismes moet net geskep word om dit deur opleiding aan baie meer bekend te maak.
Hoe lyk dit vir julle? Is dit moontlik?

Niemand het gese dat hulle gaan ophou aanteel nie, die sterfte syfer en verspreiding is van so 'n aard dat net die oorspronklike jakkalse wat in die area was oorbly. MAW daar is nie meer plek vir nog nie en die gebied kan nie meer hanteer nie. Daar is gevind dat jakklase wat versprei tot 143km kan loop in 2 jaar totdat hulle 'n permanente gebied kry.Ek het ongelukkig nie die data van hoeveel kleintjies aankom nie.hoekom sal hulle dan ophou aanteel
Soos ek gese het is dit 'n bepalende faktor maar is dit nie die enigste bepalende faktor nie. Daar moet nog baie toetse ens gedoen word en weet ons min wat alles 'n invloed het omdat dit nog nie wetenskaplik nagevors is nie. Sover ek weet is die reun die volgende jaar by 'n ou teef gesit as kontrole en het hulle kleintjies gehad. Dit was juis gedoen omdat ek vir Rob Harrison White gewys het dat jakkalse onder 'n jaar (10-11 mnde) kleintjies kry in skaap wereld en waar min jakkalse is. Hy kon dit eers nie glo nie. Amper geen tewe onder 2-3 jaar oud word dragtig in gebiede waar baie jakkalse is nie. (hoekom weet niemand presies nie en word alles op afleidings gebasseer)Tot tyd en wyl die teendeel bewys word glo ek dat die beskikbaarheid van voeding die stimulus is met vrugbaarheid en werpselgrootte
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Soos dit vir my lyk het die ou 'n winbal daar waar die slim mense kyk ! Hier by my is dit blykbaar 'n subspesie van die wat daar ronloop, met hulle teling is daar geen vout nie.Wat van die reun??
Hoe word volle kapasiteit bepaal ? As daar genoeg kos is op bv 250 hektaar vir 6 jakalse / 3 pare sal hulle hulle gebied kleiner maak, kapasiteit word bepaal deur voedselvoorsienning en nie grote van gebied. Hoe meer skaap hoe meer jakals ?Ons praat in 'n staat van volle kapasiteit
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Ambessa
Sover ek weet en by die boere wat ek jag is baie meer verliese as wat daar aangeteken word. Baie boere is skaam om te se hulle het 30%+ verliese. Baie ouens "scan" vir dragtigheid en hulle skrik werklik as die finale syfers op die tafel is. Jy is totaal reg met die opsomming. Niemand weet hoeveel vee gevang word en hoeveel jakkalse gedood word nie.
Almal maak afleidings en in engels is daar 'n mooi spreekwoord "assume" = "ass out of u and me". Daar is dringend nodig dat navorsing gedoen moet word. Ek dink ipv om op die probleme te konsentreer moet ons op oplossings konsentreer. Alle boere wil tog seker geld maak en die hoogste speensyfer moontlik kry. In sekere dele van Amerika (skaapdele) doen die staat hulle deel om die boere te help om die coyote na te vors en beter beheermetodes en voorkomings metodes daar te stel. Lyk net of die boere hier aan hulle self oorgelaat word.
Hoe gaan ons almal bymekaar laat uitkom?

rednat
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Ambessa
Jy het gevra.
By my is die jakkalse nie buite beheer nie.
Ek en my omliggende bure doen werklik moeite en skiet en slagyster word gekombineer. Ons hou ook permanent kontak en ruil inligting t.o.v. beweging uit.
Plaas word elke week nagegaan vir spore en beweging, met onmiddelike aandag soos nodig. Jakkalsproef word toegehou sov?r moontlik maar erdvark is 'n probleem.
Het afgelope 2 maande 6 jakkals by myself en my bure geskiet en twee in slagyster gevang en weet van 2 wat nou van tyd tot tyd inbeweeg --- spore so eenmalig per week en vang nog nie. Die een buurman kla wel van vang.
Ek glo hierdie baie gelukkige situasie is te danke aan deurlopende aandag.
MY bure het as ek reg onthou ook +_ 5 uitgehaal.
Die eerste jaar wat ek begin skiet het was dit 'n totaal ander storie en kon ek nie glo dat daar so baie van die skaapslagters rondloop nie.
Die rede hoekom ek ernstig aan die forum deelnaam is omdat ek net nie bereid is om toe te laat dat Jak weer hand uit ruk nie. Niemand het nog vir my aan my verliese help betaal nie en sov?r ek weet betaal ek nog self vir my kinders se onderhoud.

Hallo rednat
Ek is bly om sulke info te kry. Hoe kry ons hierdie positiewe gesindheid op 'n baie groter skaal landswyd toegepas. Goeie en voortdurende opleiding?
Hallo Jaracal
Ja, die gebrek aan syfers bly 'n groot kopseer. Opleiding op groot skaal moes reeds lankal ingeskop het. Kom ons druk vir DEAT.

Daar is iets anders wat al hoeveel keer ges? is en wat by die boer baie belangriker as opleiding is want dit is waar als moet begin:
BY die boer en grondgebruiker: kommunikasie, inligting, betrokkenheid en medeverantwoordelikheid -- verantwoordelike buurmanskap --- dan kom die ander dinge van self.
By die jagter: bekwaamheid en vermo
BY die boer en grondgebruiker: kommunikasie, inligting, betrokkenheid en medeverantwoordelikheid -- verantwoordelike buurmanskap --- dan kom die ander dinge van self.
By die jagter: bekwaamheid en vermo
-
Ambessa
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Hallo projag
Stem saam. Dit is ondenkbaar dat die pogings wat tans in die land aan die gang is kan slaag sonder die aktiewe deelname van alle boere en nie net die vee- en wildboere nie. Roofdierbestuur moet letterlik elke vierkante duim van die land insluit. Die vraag is net: is die goed wat genoem word (kommunikasie, inligting, betrokkenheid en medeverantwoordelikheid -- verantwoordelike buurmanskap) reeds in plek? Dit lyk nie so nie? Dan is die vraag hoe kan daarop verbeter word? Is daar praktiese voorstelle hoe dit wel verbeter kan word?

Dit is nie so onverklaarbaar waarom ons redelik ver agter lande soos byvoorbeeld die VSA is met novorsing om roofdierbestuur beter toe te pas. Die afgelope dekade en 'n half was navorsing nie 'n groot prioriteit vir die staat nie - op geen terrein nie! Die dilemma is dat die kundighede saam met die befondsing ook vinnig verdwyn het. Dit is werklik 'n pluspunt dat daar wel nog kundigheid (op roofdiere) in sommige provinsiale departemente oor is.
Sover my kennis strek word die bietjie navorsing in die land tans slegs deur 'n paar individue by universiteite of deur privaat befondsing uitgevoer. Ons sal beslis baie beter en ook baie vinnig moet bykom as ons 'n duik wil maak. Hierdie dinge moet nou sterk by DEAT (wat oor fondse beskik) tuisgebring word.
Die ouens op die forum kan help met voorstelle. Sluit dit by jou voorlegging in.

Rednat/Projag/Yelair
Ek dink ons stem almal saam dat die idees van CapeNature en die groenes ongegrond en op afleidings en persepsies gebasseer is, dit is ondenkbaar dat hulle dit nou op ons wil afdwing. Dit is hoekom ons daadwerklik data deur navorsing daargestel moet he om ons saak te kan bewys. Ons weet ons is reg, dit is net logies maar dit sal meer kos as logika om hulle te koppe te swaai. Ongelukkig is van die ouens in posisies (CapeNature) om sake dmv wetgewing te probeer afdwing, gelukkig het ons die gemene reg en ons grondwet. Dan is soos reeds gese die boer/grondeienaar die werklike bewaarder. 'n Feit is dat met al die bohaai wat Bool Smuts opgeskop het kon hy geen van die dooie luiperds bewaar nie. Dit was in die hande van die boere/grondeienaars. So hoe vinniger hulle daardie konsep verstaan en met die boere saamwerk hoe vinniger sal die konflik eindig en na oplossings beweeg word.

Last edited by jaracal on Sun Mar 01, 2009 9:33 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ambessa
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Hallo Jaracal
Roofdiere met sterk sosiale gedragspatrone laat nie toe dat jong wyfies te vroeg (of enigsins) aanteel nie. Geld dit ook by die rooijakkals van vandag, gegewe die gedragspatrone wat nou waargeneem word? Ons sal moet uitvind?

Waar redelik vordering gemaak is, was binne die grense van die ongediereklubs en boereverenigings wat goed funksioneer/gefunksioneer het. Vir hierdie klubs was parke, groenboere, toerismeplase en wildplase wat nie wou saamwerk nie die groot kopseer. Dit sal steeds so bly as wetgewing nie 'n bepaling van hou dit waarmee jy boer op jou eie grond of beheer dit en werk saam in plek stel nie -- dws. voldoende omheining.
Daardie jongteef word dan binne eie geledere gehou en wyk nie uit na die buurplaas om sy eie ding te doen nie.
Hein
Jong ons speel in dieselfde span maar is nie zombies nie daarom verskil ons om saam te stem om te verskil.
Ek vat daardie Boolvent nou nie kop toe nie -- sy argumente ervaar ek as die van 'n dwaas.
Wat my hinder is as geleerde mense en mede jagters soos Verdoorn 'n klomp sentimentele twak kwytraak om sy standpunt/sentiment te versterk onder die dekmantel van die GROOT natuurjagter wat 42 kilometer op een dag agter wild aan loop om te jag??, soos in SA JAGTER van Desember 2008. Ek haal verder aan bv. "die verantwoordelike jagter en die roofdier is dieselfde" en "kompeteer om dieselfde benutbare wild". Die jagters wat by my jag is beslis nie soos die jakkalse op my plaas nie -- hulle skiet nie my skaap nie. Seker nou die wildjagter se skuld dat jakkals my skaap vang. Hy s? die skiet van ongediertes is 'n "vervolgingswaansin" ens. ens.
Verdoorn kan doen met opleiding in walkandstalk en baie skoensole spaar.
Beslis nie algemeen of aanvaarbaar in plek nie.Die vraag is net: is die goed wat genoem word (kommunikasie, inligting, betrokkenheid en medeverantwoordelikheid -- verantwoordelike buurmanskap) reeds in plek?
Waar redelik vordering gemaak is, was binne die grense van die ongediereklubs en boereverenigings wat goed funksioneer/gefunksioneer het. Vir hierdie klubs was parke, groenboere, toerismeplase en wildplase wat nie wou saamwerk nie die groot kopseer. Dit sal steeds so bly as wetgewing nie 'n bepaling van hou dit waarmee jy boer op jou eie grond of beheer dit en werk saam in plek stel nie -- dws. voldoende omheining.
Daardie jongteef word dan binne eie geledere gehou en wyk nie uit na die buurplaas om sy eie ding te doen nie.
Hein
Jong ons speel in dieselfde span maar is nie zombies nie daarom verskil ons om saam te stem om te verskil.
Ek vat daardie Boolvent nou nie kop toe nie -- sy argumente ervaar ek as die van 'n dwaas.
Wat my hinder is as geleerde mense en mede jagters soos Verdoorn 'n klomp sentimentele twak kwytraak om sy standpunt/sentiment te versterk onder die dekmantel van die GROOT natuurjagter wat 42 kilometer op een dag agter wild aan loop om te jag??, soos in SA JAGTER van Desember 2008. Ek haal verder aan bv. "die verantwoordelike jagter en die roofdier is dieselfde" en "kompeteer om dieselfde benutbare wild". Die jagters wat by my jag is beslis nie soos die jakkalse op my plaas nie -- hulle skiet nie my skaap nie. Seker nou die wildjagter se skuld dat jakkals my skaap vang. Hy s? die skiet van ongediertes is 'n "vervolgingswaansin" ens. ens.
Verdoorn kan doen met opleiding in walkandstalk en baie skoensole spaar.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Projag
Ek het dit ook gelees en baie amusant gevind. Soos jy se vervolgingswaansin is dit nie. As jy as boer op 'n skoon van jakkals/rooikat plaas wil boer is dit my oortuiging dat jy dit mag doen. Daar is genoeg kleiner roofdiere soos silver vos, groukat, bak-oor om muise ens se getalle laag te hou. Indien dassies en springhase 'n probleem raak kan dit ook uitgesorteer word. Hoekom jou dwing om verliese te aanvaar al is dit laag.
Ambessa
In plekke waar jakkals getalle hoog is, is dit die geval dat die jonges nie aanteel nie, in plekke waar jakkals getalle laag is vorm hulle vroeg dominante pare (geen kompetisie) en begin aanteel. Waar jakkalse baie is, word helpers ook gevind en het ek dit eers in ongeveer 2000 in 'n jag te Willowmore raakgeloop. Jakkals getalle was baie hoog met geweldige vee verliese. Ons het in 30 jagdae 274 of 276 jakkalse en katte gedood.
Die probleem wat ons vandag mee sit is dat daar selde oor so 'n groot area/oppervlak gewerk word waarop
ons daardie tyd gejag het. (MAW daar is te min jagters wat effektiewe en spoedige diens kan lewer.) Ek dink ons het 275 000ha gedek in die tyd deur 3 jagters. Ons was suksesvol en daarom ook so besig dat ons nie al die plekke kon diens nadat ons daar was nie. Ons kon partykeer eers na 14-15 maande weer by 'n area uitkom. Dit was onaanvaarbaar vir boere. As beheer nie voordurend gedoen word nie is dit slegs 1 jaar se slap l? dan is jy maar weer waar jy was.
Verder was dit baie hard op die familie en is dit die rede dat ons eintlik daarmee gestaak het. Ek is die enigste ou wat nog werklik jag van die span maar doen dit ook net om die huis.
Daar is oral individue wat jag en baie suksesvol is maar hoor ons net hier en daar van hulle. Afhangend van die grootte van die grond, afstande afgele en aantal jakkalse is dit moeilik om meer as ongeveer 25-30 kliente goed te diens, dan behoort jy elke 3de maand by hulle uit te kom en hier en daar op probleem gevalle te konsentreer. Dit is hoekom boere hulle self help. Jy kan nie 3-4 weke wag voordat iemand aan jou probleem aandag wil gee nie en ek dink dit is ook nie "fair" teenoor die boer nie.
Ek dink dit sal goed wees as jy 'n vergadering bel? vir professionele probleemdier jagters om hulle byeen te probeer kry om eers net 'n register daar te stel en informeel te gesels. Daar is probleemdier vereenigings maar is dit meer private vereenigings en vir jagters wat dit deeltyds of vir die sport doen. Moontlik moet ons dink aan 'n Nasionale Professionele Probleemdier Vereeniging vir ouens wat geld verdien voltyds of deeltyds.
Ek dink die ouens moet se wat dink hulle van so 'n vereeniging/idee.

Die feit is of hulle nou jonk of oud of stiriel of onvrugbaar of teel of nie teel --- HULLE VREET OM TE LEWE.

Hein en jagters
Ek hoor 'n vo?ltjie: Dat 'n amptenaar van CN reeds besig is om in geslote geledere die opleidingskursus en opleidingsvereistes vir professionle jakkalsjagters te beplan en te finaliseer. Skynbaar sal dit sommer as konsep op nasionale vlak dien.

Glo 2 of drie amptenare en een persoon wat iets van jakkalsskiet af weet as selfaangestelde taakspan. Het die vo?ltjie miskien die naam van die jagter gefluit.
-
tafjak
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Rednat
Ons kan seker raai, glo nie dit sal te moeilik wees nie. Ek wonder of die jagter agter meer sit as wat ons vermoed nie, kan aan die amtenare se argumente sien dat dat hulle maar sleg om die bos gelei word deur onkunde en "recce" stories.
Taffie

Klink soos operasie KONKEL INNIE DONKER. AS dit so is dan lyk dit mos asof CN 'n uitdagende en selfs tartende houding van SALJULLEWYS inneem. So 'n mentaliteit en houding sal jammer wees.
-
projag
Re: Algemeen vir norms en standaarde.
Vo?ltjie wil nie nog fluit nie, bang vere word gepluk.
Maar nouja, waar rokie is speel iemand glo met vuur -- of hoe gaan die storie?