Hallo Manne
My naam is Pieter en ek woon in Kempton Park. Dit is vir my n' voorreg om deel van die forum te kan wees en hoop om nog baie van julle ouer lede af te leer. Ek is n' biltong jagter en het 'n voorliefde ontwikkel vir die herlaai van my eie wapen rondtes.
Dankie ook dan aan JPS wat my van julle forum bewus gemaak het
Groetnis
Nuwe Lid
- Pietskieter
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jun 11, 2013 10:53 am
Nuwe Lid
30-06 Howa
.303 Lee Enfield
.22 Remington Long
.303 Lee Enfield
.22 Remington Long
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nuwe Lid
Baie welkom Pieter! Geniet dit hier!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Pieter. Manne met sulke name kan maar lid word!